Gauteng Akkommodasie by Patrys Paradys | LekkeSlaap
+22

Patrys Paradys

Chalet 1
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie chalet het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is een badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kaggel. Die eenheid het 'n stoep met privaat braaigeriewe en 'n omheinde tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar grondpaaie op pad na Patrys Paradys is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie chalet het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is een badkamer met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n kaggel. Die eenheid het 'n stoep met privaat braaigeriewe en 'n omheinde tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar grondpaaie op pad na Patrys Paradys is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers met 3 dubbelbeddens en 6 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers met bad- en stortgeriewe. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n skaakstel in die vermaakarea, asook 'n kaggel vir die koue aande. Buite die huis is daar in omheinde tuin en 'n geplaveide binnehof met privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. dat daar grondpaaie op pad na Patrys Paradys is.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RD20, Gedeelte 58, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTE1NmZhLWM2MTUtNDFiZi05ZjE1LTc0NTg0YjJkNjEzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 4 RD20 Ptn 58 Doornkloof 393 JQ 0346 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.90320408762 27.471940625946
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za