by Pause @ PineCreek | LekkeSlaap
+27

Pause @ PineCreek

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Pause @ PineCreek
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Heerlike en goed ingerigte plekkie vir 'n klein groep mense.

Francois H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H

Baie lekker gebly.

Dit was baie lekker om hier te bly, ons het die kampgevoel gekry sonder om tent op te slaan. Heerlike stoep.

Pause @ PineCreek se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, François. Ek is bly julle het lekker gekuier in Pine Creek.

Pause @ PineCreek
Mariét W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariét W
Saam met vriende

Absoluut awesome!

Ek het regtig rus nodig gehad, jy weet daai soort rus waar jy voel jou siel moet by God en die natuur uitkom sodat jy net weer kan mens word en besef hoe kosbaar die lewe eintlik is. Wel, dit het ek daar gekry. Sielerus. Dis stil, maar lekker stil, nie 'n stil wat jou verveeld maak nie, 'n stil wat jou menswees voed. Die rivier is natuurlik die grootste aantrekkingskrag. Die plekkie is heerlik knus ingerig met alles wat jy nodig het, dis werklik bekostigbaar en ek sal dit vir al my vriende en familie aanbeveel!

Pause @ PineCreek se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Mariét. Ek is so bly julle kon lekker rus.

Alles van die mooiste!

Petru.

Pause @ PineCreek
Samantha L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha L
Gesin met klein kinders

Rustig plek met waarde vir geld.

Pause @ PineCreek is rustige plek as jy opsoek is na rus en vrede, asook alleentyd weg van die gevoel van die stadslewe.

Pause @ PineCreek se terugvoer

Ek is bly julle kon rus, Samantha. Dankie vir die terugvoering.

Alles van die mooiste!

Pause @ PineCreek
Liesbet K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops.

Sien sterre.

Andre Johann B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Johann B

Baie lekker gebly!

Rustige en netjiese plek!

Pause @ PineCreek se terugvoer

Baie dankie, André! Bly julle het dit geniet!
Groete. Petru.

Pause @ PineCreek
Bianca D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Gesin met klein kinders

10 uit 10.

Dit was skoon en netjies met ALLES wat 'n mens nodig het. Ons sal vir seker weer hierheen terugkeer. Huis weg van die huis, vir seker!

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-straat 133, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNjQ5MGY5LTRjYmQtNGQ3NS05NDYzLTE4MTk1ZDhjODcyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 133 Amy Searle Street GreatBrak 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.040639 22.218711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem