LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pavetta Country House | LekkeSlaap
+21

Pavetta Country House

Water's Edge Huis
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
Beskrywing

Die huis is volledig ingerig vir selfsorg en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 klein kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Die leefarea het 'n kaggel en 2 slaapbanke. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R2000 is betaalbaar bo en behalwe die besprekingstarief. Dit is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Swem word nie in die dam toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Huis
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
Beskrywing

Die huis is geskik vir 10 gaste en het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 kamers het elk 'n en suite-badkamer. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die derde badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is etenstafel vir 8. Die leef-area het 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n uitsig oor 'n dam. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R2000 is betaalbaar bo en behalwe die besprekingstarief. Dit is 7 dae na die uitklokdatum terugbetaalbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Swem word nie in die dam toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rondefontein Plaas, A39-pad, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0MTk1NTUxLTg1YzEtNGU5Ni04YWZiLTdiNWQyOTc3ZGI0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100  per nag(plek vir 8) 29 5 1 5 Farm Rondefontein A39 Road 0731 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -23.8764 29.989
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!