Humerail Akkommodasie by Paxton Hotel | LekkeSlaap
+158

Paxton Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Paxton Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Leezel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Hotel was excellent. They just need to look at the breakfast. Also they need to put on the website price exclude breakfast.

Faan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan V
Enkelreisiger

Fantasties word in jou moedertaal bedien.

Het op 'n insident in die voorportaal afgekom waar 'n gas op die lede aan diens geskree en gevloek het, hy was verkeerd maar hulle het hom nog steeds menslik behandel. Ek het ingegryp en hom meegedeel dat as hy die vrouens weer vloek hy my geen keuse laat om teen hom op te tree nie. Welgedaan Paxton personeel wat aan diens was, doen so voort.

Martin W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Om de volgende dag met het vliegtuig te vertekken ideaal.

Een keurig zakelijk Hotel met tal van leuke opties zoals. Het Zwembad buiten met terras en zicht op de haven. Goede aankomst onthaal bij de receptie en de Bar, keurige zakelijke kamer.

Herculaas K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herculaas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Kroegpryse is totaal onbekostigbaar. R27 vir 'n bier?

Wynand W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon kamers.

Die Paxon is 'n netjiese hotel. Hoewel nie noodwendig sentraal geleë, maklik toeganklik en steeds seefrontkamers. Swak kliëntediens.

Junior S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior S
Gesin met klein kinders

Very happy with everything there

Realy enjoyed everything.

Diana V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diana V

Aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 183
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 2, Carnavon Place, Humerail, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzMDg5NDU5LTQ1ZGMtNDdlMS05Y2YzLTcyZTNjYzFlOGVkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 183  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Humewood Road Carnarvon Place, Humerail 6000 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.969999526984 25.630076229572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za