Peace At Home
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterlingstraat 26, Vierlanden Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Peace At Home is 'n tuinkothuis in Vierlanden en is gemaklik gemeubileer om 'n paartjie, sakereisiger of gesin wat bestaan uit 2 volwassenes en 1 kind.
Dié dubbelverdiepingkothuis is langs die hoofhuis geleë, maar het 'n privaat ingang, tuin en binnehof. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n lessenaar met 2 stoele. Daar is lugversorging op die boonste verdieping en 'n verwarmer is beskikbaar in die winter. Geen ekstra gaste word toegelaat sonder bespreking nie. Die kombuisie is op die onderste verdieping en toegerus met 'n yskas, mikrogolf, geen stoof nie, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe. Rook is verbode binnenshuis, maar word buite toegelaat.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n klein motor agter 'n hek, maar groter motors moet in die parkeerarea buite geparkeer word, of in die dubbelmotorhuis op versoek en vir kort tydjies.
Peace At Home is 3 km vanaf MediClinic en 4 km vanaf Durbanville Gholfklub en die middedorp met al sy winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Peace At Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sterlingstraat 26, Vierlanden Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vierlanden Heights Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterlingstraat 26, Vierlanden Heights, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 4