LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peace of Heaven | LekkeSlaap
+11

Peace of Heaven

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chase Valley-weg 406, Chase Valley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Peace of Heaven is in Pietermaritzburg. Dié kothuis bied 'n rustige toevlugsoord of romantiese wegbreek naby vele besienswaardighede in die omtrek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Daar is ook 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en dubbelslaapbank.

Peace of Heaven is 1,5 km van Cascades Winkelsentrum af geleë met 'n Woolworths Food, Checkers en talle restaurante. Daar is ook 'n Virgin Active en Pietermaritzburg se wêreldbekende Bergfietspark. Midlands Mall is 3 km weg en sal aan enige inkopie-vereistes voldoen!

Slaapplek

’n Bespreking by Peace of Heaven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Peace of Heaven
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Chase Valley-weg 406, Chase Valley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Peace of Heaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chase Valley-weg 406, Chase Valley, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzODYzMTg5LWFiN2ItNGZmZC1hNjA1LWFkNzhkNzc0NTg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 406 Chase Valley Road Chase Valley 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.5599353712 30.362750887871
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!