Peaceful Glen
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Glen Drive, Kloof, Durban, 3640, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Peacefull Glen is in Durban, KwaZulu-Natal, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief geleë.
Die luukse suite is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, kasruimte, lugversorging, 'n TV met Netflix, WiFi, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die leefarea bied 2 gemaklike stoele, 'n tee- en koffiestasie met 'n yskassie, eetgerei, breekware, ketel en 'n mikrogolfoond. Die kamer loop uit na die tuin met 'n tuinbankie wat perfek is om 'n boek te lees of 'n koppie koffie te geniet.
Gaste kan veilige parkering en laaikragvoorsiening geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet, insluitend bergfietsry, Krantzkloof Natuurreservaat, skilderagtige treinrit, uShaka Marine World, strand toe gaan, of bloot die plaaslike kookkuns en kultuur geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Glen Drive, Kloof, Durban, 3640, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Glen Drive, Kloof, Durban, 3640, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang