Peaceful Valley Bordering the City

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate Shopping Mall en die Ticketpro Dome. Monte Casino is sowat 7 km van ons af en die renoster- en leeureservaat en Sandton is net 30 km van ons af.

Peaceful Valley Bordering the City het 2 gastekamers. Alhoewel die kamers deel is van die hoofhuis is dit heeltemal geïsoleer en het elkeen hul eie patio. Gaste het toegang tot die ruim gemeenskaplike kombuis, eetarea, woonkamer, vermaak-area en stoep met 'n uitsig oor die vallei. Daar is 'n swembad en 'n aantal tuine op die perseel.

Die bosveld in die omgewing is pragtig en alhoewel die stad net 2 blokke van ons af is, is ons straat nie geteer nie. Snags kan jy hoor hoe die insekte, paddas en voëls onder in die vallei baljaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peaceful Valley Bordering The City gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R395 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za