Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Valley Bordering the City

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir Peaceful Valley Bordering the City
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gurshwin P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshwin P
Gesin met klein kinders

Tranquil.

We enjoyed our stay very much. The peacefulness was exactly what our mental health needed to end the year. We would definitely visit again. The hostess is very kind. Thank you for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda A
Saam met vriende

Good and peaceful.

Good, secure and safe for a long or short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met tieners

Groot bederf in die stad met soveel stilte en rustigheid.

Ons kom elke keer weer en weer terug. Die stilte op die plaas erf in die stad, maar tog ook buite die stad, is kalm vir ons siele. Ons word elke keer warm verwelkom en so baie bederf. Dankie tannie Carol vir die gasvryheid elke keer. Hierdie is soos 'n mens se huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene A
Gesin met tieners

Tweede keer hier, altyd vriendelik en hulpvaardig, waarde vir geld.

Tannie Carol is altyd so hulpvaardig en help met laat inklok. Die kamer is ruim en het alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Gesin met tieners

It was a wonderful vacation.

We enjoyed it a lot. The owner gave a whole house to us. She came only to open and lock the house. She assisted us with whatever we wanted to do without hesitation. It was a peaceful vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie M
Gesin met tieners

Lives up to it's name.

Carol was amazing. Would recommend anyone who needs to get away for a few days to stay at Peaceful Valley Bordering the City. It's very peaceful and pleasant to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met vriende

Lovely stay.

Feels welcome, no unnecessary restrictions. The place has useful household utensils and there's a lot of privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng N
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a perfect weekend.

Big ups to the owner Carol. The welcome, the customer service and she even prepared breakfast for us. We enjoyed everything about the place - the pool and the garden. We will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus S
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs. Ruim kamer.

Groot waarde vir geld vir 'n gesin van 3.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merelda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merelda B
Enkelreisiger

I was suprised that I had to clean my own room for the weekend. Also I was not given the WiFi password.

You need to advise guests that they will need to clean their own rooms on the weekend. Also make the WiFi password available. Other than that a beautiful place. Lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W
Gesin met klein kinders

Heerlike plek.

Heerlike plek met 'n prag tuin wat bewonder kan word vanaf die stoep. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lente S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente S
Gesin met tieners

Baie ruim vertrekke met baie goeie ontvangs.

Baie behulpsame ontvangs. Heerlik gebly, weg van die erge stadslawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbally Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbally Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was home away from home.

Carrie is very friendly and accommodative, and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvrye verblyf.

Tannie Carol dra mens op die hande. Tannie Carol, baie dankie dat jy so mooi na die gaste omsien, elke keer wat ons daar kom, word ons met ope arms verwelkom. Alles is letterlik klipgooi van die meeste plekke af en dis rustig en stil by die gastehuis. Ons waardeer al die moeite en liefde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Tranquil environment. The best for me was we had the full DStv package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Gesin met tieners

Heerlik met alles wat jy nodig het! Die gasvrou is fantasties!

Sal net kla oor die netheid, ons het maar self opgeruik waar ons kon. Verder was daar alles wat ons wou hê! Daar is gelukkig ’n skottelgoedwasser en ons het alles daarin gepak. Die gasvrou is baie behulpsaam, sy het dadelik opgetree as ons iets wou hê! Ons sal weer die plek gebruik in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive N

Lovely surroundings, very comfortable and attractive accommodation and very welcoming and friendly owner.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalyn E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E

Awesome

We arrived at Peaceful Valley Bordering the city on Friday 25th Sept 2020...what a friendly and helpful HOST Carol..went out of her way to make us comfortable and what we ever needed she was there to help...the photos tell 100% truth ..what you see is what you get ..No surprises...will definitely book there in the future again...Thank you Carol for opening your house for us...enjoyed our chats...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brad P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and perfect.

Everything was as advertised, the host is truly awesome. We were very spoilt and extremely happy. Plan to do it again, soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eslo M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eslo M
Gesin met tieners

Baie gesellige en rustige omgewing.

Ons is ontvang met soveel vriendelikheid en dit het sommer daddelik vir ons gevoel of ons tuis is. Die hoeveelheid voëls in die bome was ongelooflik. Eienaar was vriendelik en baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om ons te help met enige iets wat ons nodig gehad het. Kamers is ruim en goed ingerig met alles wat jy mag nodig kry. Sal definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene S
Gesin met tieners

My verblyf was baie aangenaam en gerieflik.

Carol, die gasvrou, is 'n baie gasvrye mens. Dis regtig baie aangenaam en mens voel vry om te ontspan en net jouself te wees. Ss ek weet moet inboek met my kinders hierdie kant is dit definitief ons blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met tieners

Baie vriendelik.

Baie vriendelik, veilig en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harriet R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

I had an amazing experience and time there. Everything was absolutely perfect from the service to the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Baie bekostigbare verblyf. Alles is skoon en netjies en Carol is die vriendelikste gasvrou ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Besigheidsreis

The hostess went out of her way!

She walked more than the extra mile!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kamer en dit is veilig.

Net 'n probleem gehad met die dreinering van wasbak en bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peaceful Valley Bordering the City se terugvoer

Goeie dag Fritz,

Baie jammer oor die dreining, als is reg gemaak, Dankie vir die waarskuwing

Peaceful Valley Bordering the City
Warren B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful valley to stay. Carol is an extremely good host, very good at hosting and taking care of visitors.

Will be sure to return. Thank you, we enjoyed our stay very much Carol.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, vreedsame vallei om te bly. Carol is 'n baie goeie gasheer, baie goed met mense en om na hulle om te sien.

Ons sal vir seker weer kom. Dankie, ons het ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie P
Saam met vriende

Gasvryheid en rustigheid by uitstek.

Carol is 'n wonderlike gasvrou en die rustige huislike atmosfeer en netheid is 'n pluspunt. Ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sindy B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy B

Ongelooflik!

Amazing host. Carol is the most amazing person I’ve ever met. She took great care of us and was extremely accommodating. We met as guest house host and client, but I left with a long term friend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V
Gesin met klein kinders

Carol was a great hostess very friendly and welcoming.

We felt at home good space and location suited our needs perfectly we enjoyed the stayed that catered for our needs with the kids, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eksteen A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

I'm going back there for sure.

Carol you beauty! Made us feel comfortable and at home. Went the extra mile! What an amazing person. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek gaan vir seker terug.

Carol jou ster! Het ons gemaklik en tuis laat voel. Gaan die ekstra myl! Wat 'n wonderlike persoon. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
CARINA P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
CARINA P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en heerlike skoon, ruim kamer.

Die ontvangs en groet die volgende dag was baie aangenaam. Carrol was so vriendelik. Die kamer is heerlik ruim met alles wat jy nodig het vir die verblyf. Maklik om van daar na Monte Casino te ry. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J
Gesin met tieners

Most welcoming host ever and great location.

Our most sincere thanks to Carol for hosting us in her beautiful home. Location and rooms perfectly suited our requirements and breakfast was great too. Our time there was short but Carol moved mountains to fulfil our every need. Carol, we would love to stay with you whenever we stop over at Johannesburg again. Our best wishes to you and your husband, Mike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cebokazi M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cebokazi M
Saam met vriende

Peaceful getaway from the busy city life without leaving the city.

The owner was incredibly friendly and welcoming and made our stay that much more enjoyable. A great place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G
Gesin met tieners

Awesome awesome awesome!

Baie baie gemaklike verblyf gehad. Carol was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Enkelreisiger

It's very easy to forget that you're only 2 minutes away from the city.

You can't go wrong staying here! Superb setting and very friendly and excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Gesin met klein kinders

Amazing place to stay!

Highly recommended! The host makes you feel right at home. My son made a new friend. I'ts clean, peaceful and just overall great. We got breakfast every morning, which was a great surprise. Would definitely go again if we need a place in the city. Thanks for everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing plek om te bly!

Hoogs aanbeveelbaar! Die gasheer laat voel jou onmiddellik tuis. My seun het ’n nuwe vriend gemaak. Dis skoon, rustig, en net oor die algemeen great. Ons het elke oggend ontbyt gekry, wat 'n lekker verrassing was. Ons sal beslis weer gaan as ons 'n plek in die stad nodig het. Dankie vir als.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cecile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend.

Eerstens is daar geen aanwysings of naambord om die gastehuis te vind sodra mens in Valley Road in draai nie. Carol was baie vriendelik, maar die kamer was baie teleurstellend. In die eerste plek het ons nie die kamer gekry wat ons bespreek het nie, dens was die kamer regtig vuil. Daar was krummels op die vloer wat die miere reeds betrek het. Die ketel en yskas was so vuil dat ek nie daaraan wou raak nie. Daar het 'n vuil glas op die yskas gestaan vol lip- en vingermerke. Daar was donkerblou handdoeke in die badkamer wat ek nie kon besluit of hul net baie oud of vuil is nie. Die badkamer self het ook nie baie skoon gelyk nie. Die bed was vol troeteldierhare, so dat ek 'n allergiese aanval gehad het (ek is allergies vir kat-hare). Daar het vuil toeteldierkosbakke op die toonbank van die oopplan-kombuis waarby ons verby moes loop om ons kamer te bereik, gestaan. Vir R400 per nag besef ek ek kan nie 5-ster verwag nie, maar ek glo nie netheid is enigsins onderhandelbaar nie, maak nie saak hoeveel mens betaal nie. Ek glo ook nie dit is te veel gevra om te sorg dat die hele plek nie vol troeteldierhare is nie (ek is 'n diereliefhebber, maar net nie in my huis nie en beslis nie op my bed nie). Die ligging is perfek en die omgewing baie mooi en rustig, maar ek twyfel of ek weer daar sal oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruni W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruni W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thouroughly enjoyed our our stay at Peaceful Valley Bordering the City.

We felt at home at the Peaceful Valley Bordering the City, great atmosphere, hospitality, friendliness. We definitely will be back and then for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wietsche N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietsche N
Gesin met tieners

Pragtige plek en perfek geleë vir Dome-geleenthede asook Lanseria lughawe.

Dis 'n pragtige woning en ons gasvrou is n dierbare mens, ons dadelik laat tuis voel, hulle is lekker sentraal vir events by die Dome asook naby aan Lanseria as jy van daar af vlieg en van ver af kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongie M
Gesin met tieners

Perfect.

It's a lovely quiet place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N
Gesin met klein kinders

It was an awesome stay.

Will recommend to all my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience all around.

Best experience ever experienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gcinile D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay.

It was a great stay but it's full of cats and dogs. It's cosy and warm. The owner is very friendly, I like her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Enkelreisiger

Was good.

Was good staying there. Owner friendly and breakfast is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie J
Gesin met klein kinders

Alhoewel ek vir 4 bespreek het en net 3 beddens gehad het, was die klein ontbyt in die oggend 'n gasvrye idee.

Ek het vir 3 volwassenes en 'n drie jarige bespreek maar het net 'n dubbelbed en een enkelbed gekry so ons moes 'n bed deel wat redelik ongemaklik was, en buiten vir die feit dat sy nie besef het ons het net twee bekers in die kamer en te min handdoeke nie, was dit 'n gawe blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samar V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samar V
Gesin met klein kinders

It was the perfect place for couple nights to stay for my son and my husband.

Peaceful area, friendly owner and staffs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was die perfekte plek om vir 'n paar aande saam met my seun en man te bly.

Rustige area, vriendelike eienaar en personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansunette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette V
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ons het dit baie geniet. Die eienaar is 'n wonderlike en vriendelike mens. Ons sal beslis weer daar gaan inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niren G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niren G
Gesin met klein kinders

Great and close to Dome.

Friendly welcome, clean, neat and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was an absolute best of both worlds - it was if we were in the country side but yet a few meters from Jo'burg.

Our short stay (2 nights) was absolutely perfect! We had the best host ever! And as previously mentioned we really experienced the best of both worlds, we stayed in the country side, but yet just a short distance from The Dome (where we needed to be), a mall and restaurants as well as Montecasino. What more could we ask for? I will definitely be booking in at Peaceful Valley in the near future and will not hesitate to recommend Peaceful Valley to all my family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne B
Gesin met klein kinders

Excellent.

This is close to the Dome for any events, would definable recommend it to anyone who needs accommodation in this area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vish P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vish P
Saam met vriende

A beautiful hidden gem.

I loved my stay at this place and would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon B
Gesin met klein kinders

We loved it excellent place.

We had a lovely stay and Carol the owner made us feel at home and helping us with touring. We will definitely be coming again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia H
Saam met vriende

Fantasties!

Dis waarlik 'n huis vol liefde en Carol kruip vinnig in jou hart. Ek sal dit keer op keer aanbeveel om daar te gaan oornag. Dis lekker om na 'n lang reis jou skoene te kan uitskop en met 'n mense mens te gesels. Die kamers is baie mooi en vreeslik gemaklik. Die uitleg van die gastehuis is ook goed gedoen. Mens voel tuis. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphiwe G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siphiwe G
Saam met vriende

Happy Siphiwe, I love you mama Carol. You are the best!

Carol is a very nice woman, I felt more at home than a guest. I am used to hotels and lodges, this was my first self-catering. I was just embarrassed as I did not know whether or not I am supposed to clean my room and make the bed or not, as I felt at home. But I would go back again but next time can I please have an English breakfast?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candise N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candise N
Saam met vriende

Was very nice staying at Peaceful Valley. Carol was the best. She is kind, heart-warming and very helpful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oscar M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M
Gesin met klein kinders

The house is huge with plenty of space for young ones to play.

A warm, welcoming hostess who also plays a part of being a tourist guide makes the stay so pleasant and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect hospitality.

What a perfect place to stay! Carol makes this place absolutely more beautiful. She takes care of everything, helps you with all you want to know. Is a joy to talk with and has great tips to explore Johannesburg. The room is spacious. Has a good bed and is clean. Absolutely one of the best B&B we ever stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laruschka D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laruschka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mens voel dadelik op jou gemak.

Carol is 'n wonderlike gasvrou en sy cater vir jou hele gesin. Sy het self 'n boks vol speelgoed vir kindertjies om hulle besig te hou. Sy is baie vriendelik en mens voel baie gemaklik saam haar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir jou geld.

Peaceful Valley Bordering the City het my en my vrou baie aangenaam verras. Sal beslis weer moet kom kuier. Carol was 'n fantastiese gasvrou, die kamers en kuier area is baie ruim en netjies. Die enigste negatiewe was dat ons net 1 aand daar was! Sal volgende keer 'n lekker naweek/langnaweek daarvan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dit was 'n baie lekker naweek en die gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflik en huislik te maak. Sal enige tyd weer terug gaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Selfs ontbyt gekry wat ons glad nie verwag het nie. Uiters gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W
Gesin met tieners

Baie rustig en mooi.

Carol is baie vriendelik en het als in haar vermoë gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaarlik heerlik, die sagste bed waarin ek nog geslaap het!

Sien asb. bogenoemde beskrywing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anver C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anver C
Besigheidsreis

This is a little piece of paradise in the on the periphery of the city.

Carol is a wonderful host of a pristine establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met vriende

Vriendelik, skoon, ruim en netjies.

Ons is vriendelik ontvang, die plek is skoon en netjies met die lieflikste uitsig. Die ligte ontbyt was heerlik. Carol, die eienaar, was baie gasvry. 'n Naambord kan dalk bietjie help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer van hulle gebruik maak.

Vriendelik. Goeie posisie. Miskien moet net genoem word dat daar 'n grondpad is en honde op erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justice N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice N
Saam met vriende

Great experience.

5 star treatment, best hospitality service ever experienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Dit is 'n pragtige plek en Carol is so gasvry. Sy laat jou so tuis voel en sy gaan uit haar pad om die kinders te bederf. DIt was heerlik en sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H

Lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina E
Saam met vriende

Dit was my beste ervaring ooit.

Ons het gegaan vir training. Eienaar van gastehuis was baie vriendelik en gasvry. Veiligheid was nie 'n probleem nie en ek sal definitief weer daar oorbly as ek in Johannesburg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Holly L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Holly L

Excellent, far beyond the norm.

Carol welcomed us and went out of her way to make us comfortable, even getting up early the morning we had to leave. Special person, special place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, bo die norm!

Carol het ons hartlik verwelkom en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy het selfs vroeg opgestaan toe ons vertre het. Spesial persoon, spesiale plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esterna V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterna V
Enkelreisiger

Heerlike atmosfeer en ligging. Voel soos by die huis.

Ervaring: Baie behulpsaam en vriendelik. Lekker gebly. My kom haal by busstop, en ook gehelp met vervoer na die Dome (was vir sport daar). Was ook behulpsaam om vervoer te reel na Centurion. Carol gaan definitief uit haar pad om haar gaste te laat tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

The place is beautiful. The service we got from Carol was excellent. She gave us a 5 star treatment and we can't wait to go there again. She made us feel at home. She was just awesome! Please go there now and experience it for yourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cary C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing service and hospitality.

Perfect location for the Dome and the best service possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Beste diens wat ek nog ontvang het.

Ek wil net vir Carol sê baie dankie vir die asemrowende diens. Ons was 'n groep van nege mense en sy't ons met oop arms verwelkom en selfs na ons funksie geneem en weer in die oggendure ons kom haal. Sy is 'n ster en sal definitief weer daar gaan slaap. Dit was huislik en was glad nie ongemaklik nie. Baie dankie, weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lila W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila W
Saam met vriende

Gerieflik, stil en baie netjies.

Die gastehuis was maklik om te vind deur die gebruik van Carol se aanwysings asook die GPS koördinate. Die diens was vriendelik en die kamers baie netjies. Ek sal die gastehuis definitief aanbeveel vir enige iemand wat in die omtrek gaan wees. Toegang tot die Ticketpro Dome was baie maklik en eenvoudig asook na die Northgate Mall. Ek wil net sê baie dankie aan Carol, dit was 'n aangename besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise P
Enkelreisiger

Friendly host.

Host were friendly and helpful. Peaceful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike gasheer.

Die gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Rustige verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina W
Gesin met klein kinders

Baie lekker en mooi.

Kamer was mooi en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncumisa M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa M
Gesin met klein kinders

Excellent service.

Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H
Gesin met tieners

Excellent service.

This is one of the best guesthouses I have stayed in. I would recommend anyone to use this facility because of the excellent service provided by our hostess (Carol). She is the sweetest person because she made me and my family feel at home immediately. Hope to make use of this facility very soon again. Worth every scent. Thanks again Carol for your great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philan P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient and close to the Dome.

Great value for money. Carol is an absolute gem and went over and above the call of duty from shuttling to venues and collecting us and also threw in a lift to the Gautrain. Certainly beyond our expectations just a wonderful warm and kind-hearted person. Thanks Carol! You Rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik, huislik.

Die ontvangs was baie vriendelik. Mens voel onmiddellik tuis. Dit is baie huislik. Het daar gebly vir 'n konsert in die "Dome". Mike het ons daarheen geneem en na die vertoning weer gaan haal. Hulle doen moeite vir jou. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M
Besigheidsreis

A very friendly and caring hostess in a very pleasant setting.

The accommodation caters for all my needs. It would be a bonus if there was breakfast, bar fridge and a television. It's close to amenities, but a bit tricky to find and locate at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik geleë.

Baie dankie aan Carol vir jou gasvryheid, jy is 'n ster. Peaceful Valley doen beslis die naam gestand, so rustig en dit so naby aan die Dome geleë. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanchen B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanchen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uitstekende diens!

Baie gerieflike en uitstekende diens. Carol het die ekstra myl gegaan om ons by die dome op en af te laai wat ons baie moeite en tyd bespaar het. Sy is ook 'n juweel van 'n mens en sal haar gastehuis aan enige iemand voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkululeko Q - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at Peaceful Valley Bordering the City was awesome!

Carol was more than accommodating, from picking us up at Northgate to the venue, dropping us off to do our daily activities and ensuring we got to our transport safe going back home. We celebrated my girlfriend's birthday at the venue and would definitely recommend it to others. It is peaceful, safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corr M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corr M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay!

Carol is a lovely warm hearted person that makes you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tish W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tish W
Besigheidsreis

Friendly, hospitable and excellent value for money.

Very convenient for any function or event at the Dome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en sommer tuis gevoel.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik geslaap en ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Besigheidsreis

Execellent! 10 stars to Carol and her establishment.

Carol is a gem. She goes the extra mile with whatever is needed for her guests. The breakfasts provided are tasty and wholesome. One feels very at home yet you still have your privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-weg 359C, North Riding AH, 2162, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZDZjZWU1LTc2ODktNGMzMS1iN2U1LWRlODUyNTdjOTU3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 359C Valley Road North Riding AH 2162 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.054338 27.938556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem