Peacehaven Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peacehaven Home is ’n bekoorlike selfsorghuis in Shelley Beach. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en is naby die strand geleë.

Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met ’n handstort-oor-bad. Elke slaapkamer beskik oor ’n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, ingeboude oond met stoof, wasmasjien, en ander toestelle. Die leefarea langsaan het ’n TV met DStv, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig werk Exlora-dekodeerders nie hier nie.

Die leefarea lei na ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai en dit kyk oor die swembad en tuin uit. Daar is ’n motorhuis vir 1 voertuig. Die perseel is sowat 2,5 km van die South Coast Mall en Shelly Centre af.

Slaapplek

'n Bespreking by Peacehaven Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peacehaven Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za