Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peacehaven On Sea

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 11 resensies vir Peacehaven On Sea
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Takalani M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Takalani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was very friendly.

The owner was very warm, he gave us a honeymoon suite, and my wife can't stop talking about the reception. I am definitely going back here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Geleë op 'n rustige plek. Let wel, daar is nie veilige parkering soos geadverteer nie en mens moet in die straat parkeer.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Wonderlike ligging. Pragtige plek. Handdoeke was effens gevlek, maar verder was alles goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hettie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie duur, parkering baie beperk veral as jy groot voertuig het, geen skoonmaakdiens - dit is nog R200 ekstra as jy wil hê hulle moet die kamer diens.

Die kamer wat hulle vir ons wou gee vir die bedrag was bitter klein en hulle het ons die opsie gegee vir groter kamer en gesê dit is meer wat ons toe dog vir die 2 nagte maar dit was toe per nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre L
Gesin met tieners

Lekker, maar diens is baie onprofessioneel.

Kom ongenooid sonder afspraak 9 uur in aand in kamer in om krag te kyk. Handdoeke se ruil vind ook ongeskeduleerd plaas. Ontvangs was onprofessioneel en koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phaphama X - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phaphama X
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very disappointed.

The room was really small. Dishes had to be washed in the toilet because there was no basin in the kitchen. The TV only played 2 channels and it still had to be fixed when we got there. They forgot to turn on the geyser so we only got warm water much later the afternoon. The room we got was not advertised on their website, and if it was, the full picture was not put up so I feel cheated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martha G
Besigheidsreis

Baie teleurgesteld.

Ons het glad nie die gasheer eens gesien nie, ons was ontvang deur die tuinier, die 2de slaapkamer was baie klein en beknop, vir die prys wat ons betaal het, het ek baie meer verwag, ek weet nie hoe lyk die ander eenhede nie, maar die een waar ons gebly het was nie waarde vir geld nie, die yskasdeur se handvatsel was gebreek, die beddens was nie opgemaak nie, en daar word ook nie ontbyt bedien nie. Daar is baie beter geprysde akkommodasie beskikbaar in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Moet nooit studio 2 kies nie, tensy jy tevrede is met 'n glorified buitekamer. Mens kry die indruk jy het see-uitsig, dan kyk jy in 'n muur vas. Maak seker oor die kamer wat jy kies en maak seker oor die prys - dis ongelooflik duur. Geen waarde vir geld nie, wel 'n ongelooflike mooi see-uitsig. Ons het maar die beste daarvan gemaak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld en ontsteld.

Glad nie waarde vir geld nie! Teleurstellende diens van aankoms af. Niemand wat jou ontvang nie. Wag vir ure. Jy word by die kanthekke ingeneem. Geen veilige parkering. Niemand aan diens nie. Skoonmaker se pakkamer is tussen die kamers, waar jy tot jou rekening gaan betaal! Ongenooide, onvanpaste mense wat toegang het tot erf. Lawaaierig, besope tieners wat hul kom en gaan self bepaal en privaatheid heeltemal belemmer. Indien jy in Wildernis is vir 'n groot partytjie, is dit die plek vir jou. Indien jy soos ons rus en vrede soek tydens die afhandeling van 'n testament, hou verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Got exactly what I felt I paid for, so kudos for a good web page!

A piece of heaven on earth, and on the seas doorstep! The time we chose was perfect, warm, quiet and peaceful, even though the rooms were mostly full. Lucky and his wife are worth their weight in gold to the business. Thanks to all for a relaxing couple of days.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 33, Wildernes, Tuinroete, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZjU3ZmFiLTNlZTAtNGFjOS04MWIwLTNiOThmMzc1ZTMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 33 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.99551 22.568877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem