Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach Trees

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 2 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R950 R633 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peach Trees is 'n versteekte juweel wat deur bome en berge omring word in Clarens. Hierdie verblyf is in 'n stil omgewing met asemrowende uitsigte, steeds naby aan die middedorp.

Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en pakplek vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 2 kroegyskassies, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele waar gaste saam etes kan geniet.

Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV, kaggel en 'n lessenaar. Daar is gratis WiFi en 'n paar boeke, asook bordspeletjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Peach Trees sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Peach Trees
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Peach Trees het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f69347116e51587a2807d7e417bdf198cb5b43431e3abe9c4f59d4e033c0bdff0dde52aa709e83411cb3dc6c63480903e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 10 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.50639 28.42