Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peacock Lane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 818, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Peacock Lane bied gerieflike selfsorgverblyf in 'm vakansiehuis en dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is in Leisure Bay en dit is minder as 1 km vanaf die strand.

Die huis is geskik vir 12 gaste en het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed. Onder is 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet en nog twee slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed het en die ander het 'n stapelbed en 'n enkelbed.

Die huis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n wasmasjien in 1 van die badkamers. Die sitarea het 'n TV en gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en slimkaart bring.

Die sitarea lei na die beskutte stoep met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Peacock Lane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Peacock Lane
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 33

Jaar gelys 10

Ligging

  • Hastingslaan 818, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Peacock Lane het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hastingslaan 818, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27edde6ad5bd7760a318b8779e0b96b14d6a32cbae5c8e64bc4e8c7f3db5e2c133de0a6391229d07523b590cf89a194fc6ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 818 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.028869038267 30.236608575646
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem