LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peak View Cottage | LekkeSlaap
+13

Peak View Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Peak View Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maria M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Awesome.

Lovely stay, lovely place.

Margaret C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very peaceful and relaxing stay, surrounded by a beautiful and serene environment.

The accommodation is neat and comfortable with the most serene views – the perfect place to relax and unwind. The hosts were warm and accommodating and they put every effort into enhancing your experience. We appreciated the list provided of places to visit in the area, as well as other useful information. We really enjoyed our stay very much and will definitely visit again.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you, Margaret. We enjoyed having you and Basil. I am pleased that you enjoyed the Drakensberg Boys' Choir Concert as well as your stay in spite of all the rain.

Peak View Cottage
Vikrant M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikrant M
Gesin met klein kinders

Excellent.

Ann is a excellent host, who has taken care of all the minute details. Power failure, fire woods for harsh winter, USB ports, good guidance maps. You name the problem and and Ann has got it covered. The views are spectacular and the proximity of the cottage is near to all the activities in the vicinity. Great place to be at. Well done Ann.

Christa D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike akkommodasie. Besonder vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker gekuier.

Daar word verwelkomings verversings verskaf. Die verblyf is gereel binne enkele ure. Ontvangs was hartlik en persoonlik. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir Anthony se moeite om ons op 'n toer te neem by hulle saagmeule. Ann - julle is puik!!

Peak View Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Lezaan G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rest for your soul!

A cozy and well-equipped cottage. Ann is a very pleasant and approachable host and likes to make sure her visitors are satisfied all through the stay there. You can expect a check up message every day to make sure all is in order. The location is brilliant with an amazing view of the berg. Peak View Cottage is also pet friendly so we took our dog with us and there are plenty space on the premises to take your dog for a walk and enjoy some scenery. The Jetmaster fireplace in the cottage was a lifesaver on the cold nights! I will certainly recommend Peak View Cottage to anyone who wishes to visit the Drakensberg area.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you, Lezaan. I am so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Peak View Cottage
Rene N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en cozy

Die kaggelvuurtjie was heerlik, baie gemaklik geslaap. Ann is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer besoek!

Peak View Cottage's terugvoer

Baie dankie Rene. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom.

Peak View Cottage
Willie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly met pragtige uitsig asook gasvryheid.

Sal Peak View aanbeveel vir enigiemand. Baie mooi uitsig vanaf woonstel. Gasvryheid en voortdurende goeie terugvoering.

Peak View Cottage's terugvoer

Baie dankie Willie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jou terug te verwelkom.

Peak View Cottage
Willie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met wonderlike uitsigte wat sommer die lewe in jou blaas.

Uitstekende terugvoer vanaf eienaar, Ann. Baie dankie vir jul gasvryheid. Word sterk aanbeveel vir enigiemand wat in die Champagne Valley wil oorbly - selfs vir langer tye.

Peak View Cottage's terugvoer

Dankie Willie, vir jou vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Peak View Cottage
Stuart C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Die gashere was vriendelike en die ligging was pragtig. Netjies verblyf. Dit is naby als wat jy nodig het en daar is baie om te doen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful setting.

The hosts were friendly and the setting was beautiful. Nicely set out accommodation. Close to what you need and lots to do around.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you Stuart. I am pleased that you enjoyed your stay at Peak View Cottage and hope to see you again.

Peak View Cottage
Albert H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Gesin met tieners

Wat 'n ongelooflike ervaring om daar te kon bly. Die view was asemrowend. Die verblyf was tops.

Ons het só lekker gebly.

Peak View Cottage's terugvoer

Baie dankie Albert.

Peak View Cottage
Linda A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A
Gesin met tieners

Excellent host and good value for money.

We enjoyed our stay at Peak View Cottage. Quiet, tranquil location, exactly what we were looking for. Ann is an excellent host, communicating throughout, also afterwards, with many thoughtful touches such as tea, coffee, juice, mineral water, biscuits, salt-and-pepper, firewood, matches and firelighters, hairdryer, fan and heater. We will visit again.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you Linda for your comment. I am pleased that you enjoyed your stay,

Peak View Cottage
Melanie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Uitstekende dienste.

Ann is 'n uitstekende gasvrou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent services.

Ann is an amazing host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you very much for your compliment. I hope to see you again.

Peak View Cottage
Odette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlike tyd gehad, Ann was vriendelik en erg behulpsaam. Als was perfek. Die uitsig vanaf stoep was asemrowend. Sal vir seker weer teruggaan!

Brand W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Brand W
Gesin met tieners

Alles gaan oor die uitsig!

Ons het baie lekker gebly - die plek is ruim en gemaklik. Dit is bietjie oud en het dalk 'n renovasie nodig. Maar moeilik om te klop vir die prys.

Peak View Cottage's terugvoer

I am pleased that you enjoyed your stay.

Peak View Cottage
Vernon K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, maar lekker.

Dit was n lekker ervaring om daar te bly die uitsig is so mooi. Dankie vir die Jetmaster, dit het die aande heerlik warm en snoesig gehou. Ann se gasvryheid is te goed. Heerlik gebly.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you for your comments, Vernon. We enjoyed having you. I hope to see you again sometime.

Peak View Cottage
Mrs F H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs F H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Restful getaway in beautiful, tranquil surroundings.

Ann is a lovely, wonderful host who made us feel extremely welcome and comfortable. The cottage has everything you need to have the perfect getaway and a relaxing experience. Small thoughtful touches like bottled water, fresh milk, and juices made us feel especially welcome. The cottage is centrally located making it ideal to visit places of interest in the area. Overall we had a wonderful stay and would definitely recommend this cottage to anyone looking for affordable, comfortable accommodation in the Drakensberg area.

Peak View Cottage's terugvoer

Dear Mrs F H.

Thank you very much for your comments about Peak View Cottage and we look forward to seeing you again sometime.

Peak View Cottage
Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nadat ons verblyf verstryk het by 'n ander vyfster-lodge, was ons aangenaam verras met die gehalte van verblyf wat ons by Peak View Cottage geniet het en wat goed daarmee vergelyk kan word.

Peak View Cottage bied nie net oornagfasiliteite aan vir toeriste wat onderweg is na hulle bestemmings nie maar is opsigself 'n bestemming waar tuisgegaan kan word vir 'n tyd lank. Dit word sterk aanbeveel weens die billike tarief, sy ligging en sekuriteit. Die eienaars woon self op die terrein en is 24/7 beskikbaar indien enige hulp benodig word. Die wooneenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Ons was verwelkom met gratis koffie, tee, 'n bottel melk, bottels gesuiwerde water in die yskas, 'n koffiefles ingeval ons vir daguitsappies wou gaan. 'n Volledige DStv-pakket word op die TV aangebied en die woonplek is omhein met spreiligte en elektriese bedrading om ons veiligheid te verseker. Ons sal graag weer in die toekoms gebruik wil maak van hierdie klein maar gerieflike blyplek.

Peak View Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jul weer te sien.

Peak View Cottage
Christine E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely surprise, well serviced, couldn’t be better.

Very friendly lady, instantly likeable and her three dogs. Well-equipped, spacious cottage. It would suit us for a long holiday too. Very much in the centre of the valley. You could go up and down to the historical sites. Well priced for the opposition and amenities. Full DStv to relax by. Wish we could have stayed longer.

Peak View Cottage's terugvoer

Thank you for your comment, Christine. It was a pity that you could not stay longer. You were also very friendly and I am pleased that you enjoyed your stay.

Peak View Cottage
Anneke V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Gesin met klein kinders

Rustig en met 'n pragtige uitsig!

Ons het impulsief besluit om weg te breek voor werk begin. Was ons lekker verras toe ons daar aangekom het met vrugtesap en water. Met 'n pragtige uitsig oor die vallei en die berge en als wat mens nodig het om uit te rus. Ons kon in hulle plantasies gaan stap en ons was maklik na al die beste plekke verwys. Die honde was ons dogtertjie se beste maats en ons kon enige tyd gaan swem of kom en gaan. Die huis was lekker ruim was vir 'n gesin van vier en die stoep ideaal vir braai en eet.

Peak View Cottage's terugvoer

Dankie Anneke. Ek is so bly dat jy en jou familie jul verblyf by Peak View Cottage geniet het.

Peak View Cottage
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWFrnl2JiZkDd0hP5DRsKuPgMcuUIqOnXZwDKIQ0p539OUdJ8t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 D275 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.982202739248 29.49814081192
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!