Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear Tree Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Neem asb. kennis:
- Die kothuis is voorsien van linne, maar bring asseblief u eie handdoeke.
- Die eenheid het 'n ketelbraai en gaste moet hul eie brikette saambring.
- Hout vir die kaggel en vars plaasmelk kan op die plaas aangekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elton Plaas, P125 Boesmansnekweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKMkavxt0zHDDiWbCCdVZtnVjjMyT5ZGrfgS8bTsXP6qIbiBUgP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Elton Farm P125 Bushmansnek Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.902658 29.274238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem