LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pear Tree Kampeer Terrein | LekkeSlaap
+5

Pear Tree Kampeer Terrein

8 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Pear Tree Kampeer Terrein
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Renate N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die staanplekke is basies, maar baie netjies. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en gesels graag met jou.

Die dorpie is baie klein en daar gaan nie veel aan nie. Interessant is die leivore en die telefoonpale wat in die middel van die straat loop.

Stephan C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Gesin met tieners

Koud, maar lekker.

Baie mooi en gerieflike staanplekke in die middel van die dorp. Elk met eie geriewe!

Nelleke K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pear Tree kampterrein is tops.

Eienaar het onmiddellik kom kennis maak. Het klein houtjies gebring om ons vuur aan die gang te kry. Het ons eie stort en toilet gehad. Baie netjies.

Jan V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens van Alewyn

Baie vriendelike en voortreflikke diens van Alewyn. Was gereeld daar om te hoor of ons tevrede was en of alles reg is.

Pear Tree Kampeer Terrein's terugvoer

Ons verwelkom u graag terug. Dankie dat u bydra om Loxton 'n bestemming te maak in hierdie onseker tye.

Pear Tree Kampeer Terrein
Barnie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie V
Saam met vriende

Was heerlik skoon en veilig. Gasvryheid en lekker warm water en skoon geriewe.

Was lekker op Loxton. Ons was 6 mense wat gekamp het. Plek is goed toegerus met nodige goed wat 'n kamper of reisiger benodig.

Pear Tree Kampeer Terrein's terugvoer

Pear Tree wil poog om aan u ware Karoo gasvryheid te bied. Ons streek maak staat op gaste soos u om weer hier aan te kom. U is en bly ons beste ambassadeurs. Loxton groete

Pear Tree Kampeer Terrein
Suzette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pear Tree is 'n klein juweel in Loxton!

Loxton is een van die mooiste Karoodorpe. Alewyn en al die ander dorpsmense met wie ons te doen gehad het se vriendelikheid was regtig besonder. Ons gaan verseker weer by Pear Tree kamp!

Pear Tree Kampeer Terrein's terugvoer

Dit is ons missie om u vakansie ervaring aangenaam te maak. Dankie vir die ondersteuning.

Pear Tree Kampeer Terrein
Natali S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en rustig.

Die Rooi Granaat is 'n moet as jy Loxton besoek. Die sonsondergang is iets besonder.

Pear Tree Kampeer Terrein's terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar. Ons hoop om selfs meer te bied tydens u volgende besoek.

Pear Tree Kampeer Terrein
Pj V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Pj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid. Netheid pluspunt.

Wonderlike dorp en verblyf.

Pear Tree Kampeer Terrein's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om u weer binne die nabye toekoms te akkomodeer. Ek verstaan dat u besorg is oor veiligheid. Wees verseker dat ons nog in Loxton kan uitkamp sonder om agter elektriese heinings en tralies te skuil. Die dorp is absoluut veilig.

Pear Tree Kampeer Terrein
Vanaf R450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beaufortstraat en Schalkwykstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bH0e7FdfwhcGQXS0H6BbmJYnGiwfHl8TnSj4pVJdbMbvmXkR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street Loxton 6985 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -31.47827776969 22.352169763019
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!