Pearl Sky Luxury Studio Unit
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pearl Sky Luxury Studio Unit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Pearl Sky-gebou in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies, en bied gerieflike en ontspanne verblyf, net 'n entjie van die strand af, wat dit ideaal maak vir diegene wat 'n rustige vakansie soek.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het 'n TV en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel.
Die verblyf is net 88 m vanaf die Whalebone Pier en Umhlanga Beach, en is perfek geleë vir gaste om die pragtige kuslyn te verken. Verder is plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, soos Granny's Pool, Umhlanga Lagoon Natuurreservaat en Mount Edgecombe Country Club naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang