Pearly Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pearly Bay is ’n bekoorlike seflsorghuis in die Pearly Beach-oord. Dié vakansiehuis is stapafstand van die strand en oordwinkel af.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n enkelslaapbank vir ’n kind in die leefarea. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond met stoof en ’n ketel.

Die leefarea het ’n TV en lei na ’n stoep met ’n braai-area. Daar is 1 parkeerplek voor die huis. Die perseel is sowat 21 km van Gansbaai af.

Slaapplek

'n Bespreking by Pearly Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pearly Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za