Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is in kontant by aankoms betaalbaar.
Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.
Voorraad is beperk in Pearly Beach so kry maar alles wat jy nodig het in Hermanus of Gansbaai.
Alle gaste, familie en vriende is welkom, maar moet die perseel om 22:00 verlaat tensy daar vooraf reëlings gemaak is.
’n Vertrekskoonmaakdiens is ingesluit, maar gaste word aangemoedig om ’n fooitjie te los vir die dame wat skoonmaak.
Indien gaste ’n skoonmaakdiens tydens hulle verblyf wil hê, is daar ’n addisionele fooi van R150 per skoonmaakdiens.
As gaste se bespreking langer as 7 is, bied ons 1 gratis skoonmaakdiens wat skoon linne, handdoeke en waslappe insluit.
Kinders tussen 0 en 1 bly verniet.
Kinders tussen 1 en 2 betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 860
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 860
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3A, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb29513648facb255e7634f630bbebf360de89f2a4beddf469ff7f5a8db43db41c91e4bfe78edeeda08abac01c186efabd5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 3A Melkhout Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.66900305449 19.513264975212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem