Pearly Beach Akkommodasie by Pearly Cove | LekkeSlaap
+22

Pearly Cove

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Pearly Cove, wat tussen die skilderagtige dorpies van Gansbaai en Struisbaai geleë is, bied 'n idilliese seevakansie in die kusdorpie Pearly Beach.

Die lieflike kothuis het 2 slaapkamers - die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis het ook 'n oopplan-leefarea met 'n gemaklike sitarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir jou selfsorgbehoeftes. Linne en handdoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke saam.

Na 'n lang dag kan jy voor die kothuis se kaggel vertoef met 'n goeie boek. Maak gebruik van die goeie weer in die somermaande en benut die braaigeriewe op die stoep terwyl jy 'n ongelooflike goue sonsondergang aanskou.

Gaste kan die oulike dorpie verken deur die strande en restaurante in die omliggende omgewing te besoek. Hermanus is net 'n kort motorrit ver en die ideale plek vir walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly Cove sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Pearly Cove
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlNzczNWI0LTIxMzctNDA0ZS05Y2NjLTliOTk5NTVhMTBjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 72 Arcadia Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.664855564677 19.500756457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za