Pearly Dunes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pearly Dunes is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n oord in Pearly Beach. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad af.

Dié ruim huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamers het elk óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed met 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien.

Daar is gemaklike sitplek om op te ontspan in die leefarea asook 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale vir media-vermaak. Skuifdeure lei na 'n onderdak-patio met braaigeriewe.

Daar is parkeerplek vir gaste op die perseel en Pearly Dunes is stapafstand van die strand. Dit is ook na aan besienswaardighede soos die Agulhas Nasionale Park, die Kaap Agulhas Wynroete en die Perlemoen-voetslaanroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Pearly Dunes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pearly Dunes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za