Pearly Beach Akkommodasie by Pearly Gates | LekkeSlaap
+46

Pearly Gates

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Pearly Gates is 'n knus huis na aan Pearly Beach Oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep van 4. Die huis is net 100 meter van die strand en 20 kilometer van Gansbaai af.

Hierdie vrystaande huis het 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die knus kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is daar 'n leefkamer met 'n enkelbed en 'n ingeboude braai-area met 'n TV met DStv. Al die nodige beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste kan die bekoorlike dorpie verken of die strande en restuarante in die omgewing besoek. Hermanus is net 'n entjie se ry hiervandaan en is die perfekte plek om 'n bietjie te gaan walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly Gates sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Pearly Gates
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Gates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWFiYjdkLTdhYjMtNDM3Zi05Mzc4LWQ3YWM2MzNiZDE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 5 persone) 36 5 1 5 I2 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.668676895105 19.51777651906
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za