Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 15 Dec 2026 to 13 Jan 2027.
Huisreëls
DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Rook is verbode in die eenhede.
Tydens die spitsseisoen vanaf 15 Desember tot 5 Januarie word slegs minimum besprekings van 5 aande aanvaar.
Die eiendom gebruik sonkrag. Die geiser is ook aan die sonpaneel gekoppel, maar sal na die element oorgeskakel word sou die son op daardie dag nie genoeg wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Commercial Street, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang