Pearly Tides
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Pearly Tides is 'n selfsorgvakansiehuis in die Pearly Beach-oord. Die huis is 200 m vanaf die strand en 21 km vanaf Gansbaai.
Die huis is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Daar is 'n oopplankombuis wat volledig toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die leefarea langsaan lei na die agterste stoep met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n stel trappe op die stoep wat na 'n boonste dek met 'n uitsig oor die see en op die berg in die verte lei. WiFi is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Veilige parkeerplek vir 1 of 2 motors is voor die huis beskikbaar. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Pearly Tides sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 137
Jaar gelys 9
Ligging
- Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Tides het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom