Pearly Beach Akkommodasie by Pearly Waves | LekkeSlaap
+78

Pearly Waves

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 40, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Pearly Waves is 'n selfsorghuis in die kusdorp Pearly Beach. Dis naby die strand en die oord se winkel.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir 'n vyfde en sesde gas. Elke badkamer het 'n stort.

Die ruim, goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond op oogvlak, toonbankstoof, wasmasjien en ander toebehore in. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek en die sitarea het rusbanke waar gaste voor die TV kan ontspan. Die sitarea lei na 'n binnebraai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Pearly Waves sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pearly Waves
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Melkhoutweg 40, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 40, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdzwJ2pllA2T8Jb0OF23f2NszTwCm7hl7BZtJMZg9aeVILa2TsK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 40 Melkhout Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.668844593276 19.51718450409
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za