Pebbles Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jackie D - Mrt 2024
Algehele gradering
A relaxing getaway.
Denika V - Nov 2023
Algehele gradering
Breathtakingly beautiful!
Dalene D - Okt 2023
Algehele gradering
Stukkie paradys. Rustigheid gewaarborg.
Pebbles Beach Cottage se terugvoer
Thanks for the lovely comments, Dalene. Jen and I are so glad that you enjoyed your stay.
Dirk B - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat mens wil hê vir 'n wegbreek.
Santino A - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing, peaceful and beautiful.
Carmel B - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, clean with everything one needs to enjoy and relax!
Hendrieka F - Apr 2022
Algehele gradering
Perfect accommodation in PE.
Gerrit K - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ruby T - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Nathalie S - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Maggie B - Des 2019
Algehele gradering
Het baie lekker vakansie gehou.
MichaelAngelique B - Jul 2019
Algehele gradering
'n Week se rus vir twee dae se bly.
Marchant V - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Elton W - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Tania K - Feb 2019
Algehele gradering
Wow.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wow.
Wat 'n pragtige deel van die land. Die weer was nie die beste nie, maar die uitsig en Sacramento-pad het opgemaak daarvoor! Het regtig ons verblyf geniet. Ons sal beslis die adres in ons gedagte stoor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bella O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies, reg op die see. Ons het baie lekker gebly.
Desmond S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike stilte en rustigheid.
Helena J - Sep 2018
Algehele gradering
Cottage was baie netjies en al die nodige gehad. Kliëntediens was puik en eienaars was baie akkommoderend en vriendelik.
Sfiso K - Jun 2018
Algehele gradering
Peaceful place, great and clean accommodation overlooking the ocean. Great and kind host and hostess, they really made our holiday memorable.
Lucresia M - Jun 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker tuis.
Dankie vir heerlike verblyf in 'n goed toegeruste eenheid. Pragtigste uitsig vanaf kamer en balkon. Skoon, vars en mooi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pebbles Beach Cottage se terugvoer
Thanks Lucresia.
So glad that you had an enjoyable weekend.
Jen Sharp
Lydia S - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Thea D - Apr 2018
Algehele gradering
I can recommend Pebbles Beach Cottage to anyone looking for a bit of peace and quiet.
Pebbles Beach Cottage se terugvoer
Thank you Thea.
It was good to have some youngsters in the house again.
Brad
Joané V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, baie stil.
Liesl S - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige, skoon en rustige verblyf.
Fouché J - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Albert C - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik en ontspannend.
Ek en my vrou wil net die gashere van Pebble Beach Cottage bedank vir 'n wonderlike tyd. Ons 7 dae was te kort en ons sou nog langer wou bly. Pebble Cottage het 'n pragtige uitsig oor die see en 'n klomp lekker staproetes. Ons sal definitief weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ernest W - Des 2016
Algehele gradering
Goed.
Marlene V - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Elaine B - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik privaat met plek om te kuier terwyl jy oor die see uitkyk.
Ronald V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies met die mooiste see-uitsig!
Jaco N - Jun 2016
Algehele gradering
'n Uitstekende keuse vir gerief en om te ontspan!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 84, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap