LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pebbles | LekkeSlaap
+18

Pebbles

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pebbles
Selfsorg.
Huisreëls

Die instansie laat nie kinders toe nie.

Die balans is 3 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Net die hoeveelheid gaste wat op die faktuur aangedui is, mag op enige tyd in die eenheid bly.
Geen harde musiek na 22:00 nie.
Geen partytjies word toegelaat nie, tensy reëlings vooraf getref is.

Let asseblief daarop dat ons nie kredietkaartgeriewe het nie, en ons aanvaar slegs elektroniese fondsoorplasings (EFT) of bankoordragte.

Sleutel- en breekskadedeposito: R650. Dit is betaalbaar met aankoms en is terugbetaalbaar 7 tot 14 werksdae na die huis nagegaan en alles in orde gevind is. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word tensy die volledige betaling ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Daar is 'n troeteldierfooi van R250 vir 2 honde per huis. Daar word nie meer as 2 honde op 'n slag toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 650 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 34, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MDUzNzE0LWVjN2EtNDkwYy05M2Q2LTMyZDI1OGU3ZWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag(plek vir 4) 6 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.8081 17.89335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!