Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Farm Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Pecan Farm Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Bryn is 'n uitstekende gasheer en verstaan kliente se behoeftes. Pragtige omgewing; luukse verblyf met 'n eg, huislike atmosfeer. Birding-paradys saam met plaaslike gids in nabye omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verona E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E
Besigheidsreis

10/10.

Die moeite wat die nuwe aandeelhouers doen is 'n groot bederf. Corinne het een aand spesiaal een van my gunsteling geregte gemaak. Of dit vir 'n sakereis of wegbreek naweek is, sit Pecan Farm op jou "bucket lys".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trish H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Warm and friendly. A lovely option of home-cooked meals. A beautiful garden. Friendly and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V
Besigheidsreis

Was 'n oornag vir besigheid en baie verras met alles wat daar is en die vriendelike diens.

Wat 'n heerlike plek om te bly, rustig stil met lieflike natuur om jou. Dis baie veilig, skoon en netjies. Geriewe is alles daar wat mens moet en mooi skoon. Diens is puik baie vriendelike mense wat mens sommer tuis laat voel. Kos is vir seker 'n moet, dis 'n heerlike ete en ontbyt gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Besigheidsreis

Fantasties!

Goeie diens, vriendelike mense en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Enkelreisiger

Baie netjiese plek met uiters vriendelike gasheer en gasvrou.

Hartlike ontvangs gehad. Uitstekende kos wat voorgesit was. Kamer skoon en netjies met alle nodige toerusting. Pragtige tuine en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en baie skoon en netjies.

Baie mooi plek! Dis so rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riel F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam; vriendelike ontvangs en heerlike etes.

Pecan Farm Guesthouse kan en moet - as gevolg van ligging - as a voelkykbestemming bemark word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi R
Besigheidsreis

Absolutely fabulous.

Wonderful people to meet and stay with. Friendly and homey feeling. Clean and very helpful and caring owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Farm Guesthouse se terugvoer

Beste Landi,

Baie dankie vir 'n wonderlike aanbeveling en kommentaar. Ons waardeer dit geweldig.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Vriendelike groete
Rita en Jan

Pecan Farm Guesthouse
Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie vriendelike en gasvrye eienaars. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Farm Guesthouse se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die pragtige resensie van jou ervaring hier by ons. Ons het waardering vir jou vriendelikheid en jou aangename kuier.

Ons hoop om in die toekoms weer van diens te wees.

Vriendelike groete,
Jan

Pecan Farm Guesthouse
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroom Plaas, Piesanghoekpad, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsClYvRWvuVljvzDwwGFzp5oiWHoaDLT5rBtCdwnzLfckki104r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Sterkstroom Farm Piesanghoek Road 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.053286111111 30.090611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem