Robertson Akkommodasie by Pecan Place | LekkeSlaap
+13

Pecan Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Pecan Place is ’n gerieflike selfsorghuis in Robertson, wat 160 km vanaf Kaapstad op Route 62 is.

Die huis bied skoon en gerieflike verblyf. Partytjies, musiek en geraas word nie toegelaat nie. Besoekers word ook nie toegelaat nie.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n addisionele buitetoilet, asook ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het ’n bad, stort en toilet.

Alle linne word voorsien maar gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die kombuis is volledig toegerus en tee en koffie word voorsien. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n kaggel. Die leefarea lei na ’n klein tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hout word nie voorsien nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Pecan Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pecan Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pecan Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQMSzfbGLeKu9QEqj2djYPNTsmc3U2o7umaME3lmE4ailUg5bAD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 9 Dordrecht Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.797215 19.891517
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za