Pecanwood Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daaglikse skoonmaakdiens kan teen R300 per dag gereël word.
Geen troeteldiere of besoekers word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Respekteer die bure en die stil omgewing.
ID-nommer word vereis vir alle volwasse gaste vir toegang tot die landgoed.
Gaste moet die Gedragskode van die landgoed nakom.
Die spoedgrens is 40 km op die landgoed. Boete van R1000 word oor 40 km afgedwing.
Buite-sekuriteitskameras is geïnstalleer vir veiligheid.
Let asseblief daarop dat die motorhuis nie vir gaste beskikbaar is nie. Veilige parkering vir tot 4 voertuie word egter in die oprit voorsien.
'n Gholfkarretjie en daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Fish Eagle Drive, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang