LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pecanwood Manor | LekkeSlaap
+29

Pecanwood Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Pecanwood Manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hester Jacoba N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester Jacoba N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en vriendelike diens.

Pragtige plek. Heerlike ontbyt en baie vriendelike mense. Ons sal vir seker weer daar kom oorslaap!

Pecanwood Manor's terugvoer

Baie dankie Hester! Altyd lekker om positiewe, vriendelike gaste te ontvang! Ons sien uit na volgende keer! Mooi 2020 vir julle!

Pecanwood Manor
Wynand M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, vals advertensie. Misrabele ondervinding.

Geen ontvangs. Geen aanbod van vroeër ontbyt. Ongelooflike klein kamer met meer as helfte van beligting wat nie werk nie. Vrot, opgeroeste toilet. Stoepe nie skoon nie. Gebou op bouperseel. Geen reëlings om perseel te verlaat nie, moes onsself uitlaat. Bitter swak ondervinding.

Pieter V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Vriendelike verblyf met gemaklike kamers.

Die ontvangs by Pecanwood was uit boonste rakke. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer oorbly. Die latte saam met ontbyt was meer as welkom.

Pecanwood Manor's terugvoer

Dankie Pieter, vir die mooi resensie. Ek hoop om jou gou weer te ontvang by ons gastehuis.

Pecanwood Manor
Wian S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian S
Enkelreisiger

Rustige veilige omgewing.

Aan te bevel. Rustig, skoon, veilig en vriendelike diens.

Monica D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D

Uitstekend.

Dit is so lekker om daar te slaap. Ralene is 'n wonderlike gasvrou, sy laat jou op jou gemak voel en doen werklik moeite om jou tuis te laat voel. Het al 2 keer daar oornag en sal vir seker weer.

Pecanwood Manor's terugvoer

Dankie Monica!
Was so lekker om julle weer hier te hê. Sien uit na julle volgende besoek.
Groete, Ralene

Pecanwood Manor
Lisa B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflike gasvryheid, mooi kamers wat goed ingerig is en heerlike ontbyt.

Pecanwood Manor's terugvoer

Dankie Lisa.
Was heerlik om julle by ons te hê.
Hoop ons sien weer.

Pecanwood Manor
Annette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Vriendelik, veilig, sal verseker weer daar bly!

Dankie vir 'n heerlike oorslaap. Dankie vir jul verstaan en hulp met my siek kind. Ontbyt in die kamer was 'n wow! Jul vriendelikheid, begrip en hulp word opreg waardeer!

Pecanwood Manor's terugvoer

Dankie Annette. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves, hierdie keer met 'n gesonde dogtertjie.

Pecanwood Manor
Nick E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E
Besigheidsreis

Uitstekend!

Baie goeie ligging. Fantastiese ontbyt! Goeie gasvryheid!

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 50, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MDYzNDMxLTIwOTAtNDViNy1iOTBlLTRmMmJmNzI2MzBhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 50 Steenbok Avenue Middelpos 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.449145 21.26578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!