Pelagus Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pelagus Guest House is in die prentjiemooi Hermanus geleë, wat wêreldbekend is vir walviskyk en ongelooflike sonsondergange.

Hierdie gastehuis bied alle geriewe vir die ideale vakansie. Ons ligging, styl en toewyding verseker dat ons verblyf aan alle behoeftes voldoen.

Wanneer jy by Pelagus Guest House aankom, word jy begroet met ongelooflike see-uitsigte, die gedruis van branders en die heerlike reuk van die seebriesie. Jy kan ook op die patio ontspan met pragtige uitsigte oor Walkerbaai.

Ons het 'n biblioteek met 'n see-uitsig, sitkamer met 'n kaggel en 'n swembad waar gaste privaat kan sonbaai. Daar is ook 'n kranspaadjie wat na die hawe lei.

Daar is verskeie doendinge en avontuur in die omgewing, soos topgehalte gholfbane en pragtige strande naby die gastehuis. Daar is ook verskeie byeenkomste en funksies wat dwarsdeur die jaar voorkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Wasgoeddiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pelagus Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za