Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelican House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-keerom 106, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pelican House is 'n ruim, gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Grottobaai, net 340 m van die strand af.

Die huis het verskeie verdiepings, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan. Die sitkamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die swembad. Die dek spog ook met 'n uitsig oor die baai en op Tafelberg in die verte.

Gaste kan die strand verken of die nabygeleë Grotto Bay Kusnatuurreservaat besoek, wat deel vorm van die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat. Dit is die tuiste van 'n wye verskeidenheid fynbos en voëllewe, en bied verskillende voetslaan- en staproetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelican House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Pelican House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 3

Ligging

  • Pelican-keerom 106, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pelican House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-keerom 106, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9377c6ef09da7fd41bdb8280c9fe1f2d6b5e69e48b540e072eaeb45146964569734d13c8a2e16d5f9d52a131b125a7196576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 106 Pelican Close Grotto Bay 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.49889 18.31988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem