St Lucia Estuary Akkommodasie by Pelican's Nest St Lucia | LekkeSlaap
+37
+37

Pelican's Nest St Lucia

Selfsorg
  • Vanaf R3 300 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 43, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pelican's Nest St Lucia is 'n vakansiehuis wat in 'n stil straat met maklike toegang tot die strand, restaurante, supermarkte en die res van die dorp is.

Die ruim huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en die huis bied ook lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste het toegang tot 2 addisionele slaapbanke in die sitkamer.

Verder het die huis 'n kombuis wat volledig toegerus, 'n eetkamer en 'n gerieflike sitarea met lugversorging, sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die huis word daagliks skoongemaak. Enige tipe ekstra bed of bababedjie is op versoek beskikbaar en moet met die bestuur bespreek word.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, WiFi, 'n swembad, kuierarea en veilige parkeerplek. Verder is daar ook 'n klimraam agter die huis vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelican's Nest St Lucia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pelikaanstraat 43, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 43, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZGQ3MjNiLTlhODAtNDRjOS05YjJhLTI3ZTViOTA4ZDIxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (vir 6 persone) 43 Pelikaan Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375378 32.414931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za