LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Penguin Walk | LekkeSlaap
+12

Penguin Walk

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Penguin Walk is 'n ruim selfsorgkothuis vir 4 gaste in Bettysbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is stapafstand vanaf die pikkewynkolonie.

Die kothuis het 2 verdiepings, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers maak van privaat badkamers met storte en toilette gebruik. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

Die kothuis het 'n TV, WiFi en toegang tot die stoep waar gaste skemerkelkies kan geniet en die uitsig oor die pikkewyne en see kan bewonder. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek, en die omgewing bied verskeie aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes, en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Penguin Walk sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Penguin Walk
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguin Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ab52a5d834bc6eae8e39acd5564d19d103f0eacf917277d0db38bfb5c62ad65fb0ac2c28989902eb8d9d6375378a76a391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4272 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.3708343 18.89299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!