Penguins View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Penguins View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis in Simonstad met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en op die berge in die verte. Die huis is stapafstand vanaf Boulders Beach en die pikkewynkolonie.

Die huis bied selfsorgverblyf in 4 eenhede met see-uitsigte. Die luukse ateljeewoonstel is 'n sonnige en ruim ateljee met see- en berguitsigte. Die ateljee het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed, 'n instapstort en eetarea. Die panoramiese ateljeewoonstel bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en dit het 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie, eetarea en 'n groot instapstort. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n groot sonnige dek met braaigeriewe.

Die groot tweeslaapkamerwoonstel is 'n sonnige en helder selfsorgwoonstel met tuin- en see-uitsigte. Die woonstel beskik oor 'n kombuis, leefkamer en 'n badkamer met 'n instapstort. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe. Die ruim en suite-badkamer het 'n lieflike uitsig en dit bied toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, sitkamer en 'n dek met uitsigte oor die baai.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike omheinde swembad. Daar is doendinge soos 'n swembad, snorkel, duik, kajak en gholf in die area. Simonstad se gholfklub is stapafstand van die eiendom af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Penguins View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za