Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penhill Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boyce-keeromstraat 6, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penhill Self-catering is 'n eenheid op die gasheer se perseel in Hunters Home in Knysna. Die vakansie-eenheid is op dieselfde perseel as 'n plantkwekery geleë en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete se besienswaardighede besoek kan word.

Dié eenheid het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuisie langsaan is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n verskeidenheid toebehore, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot die hoofsondek wat stoepmeubels en 'n etenstafel het. Gaste is ook welkom om die plantkwekery te besoek.

Penhill Self-catering is naby die Knysna Gholfklub en die Pezula Gholflandgoed geleë, en is ongeveer 6,5 km vanaf Knysna se middedorp en die waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Penhill Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Penhill Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Boyce-keeromstraat 6, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penhill Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boyce-keeromstraat 6, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dcaf7f5e79393c23d10c9a0dbcabaef48c9975ae9415d9cc5fa5a877c5512b85d7da070ad8eef88eeb4d3c84a9bdc2881a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Boyce Close Hunters Home 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0627309 23.0882466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem