LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peninsula Bay Rooms | LekkeSlaap
+32

Peninsula Bay Rooms

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jul 2022 tot 14 Jul 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Peninsula Bay-kompleks Eenheid 312, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 R626 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Peninsula Bay Rooms is kamers wat privaat besit word in die veilige Peninsula Bay-kompleks in die Strand. Dit het 'n pragtige berg- en see-uitsig.

Die ateljeekamer bied slaapplek aan 2 gaste. Die selfsorgkamer het slaapplek vir 4 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n muurverwarmer en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ateljee het ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Peninsula Bay-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant onder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir Peninsula Bay Rooms
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 18, Peninsula Bay-kompleks Eenheid 312, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peninsula Bay Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R695
R695 R626
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R626
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 18, Peninsula Bay-kompleks Eenheid 312, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a2650dc56b228f9b300ddd4f7280457f834265da33b0fc45a633c57e0fa6766eb145b5373aec1b0fcc9a1b55cff25daa64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695, nou Vanaf R626  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 18 Beach Road Unit 312 Peninsula Bay complex 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.126119566222 18.83465590741
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem