Pennington Splendor Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Minerva Avenue, Penningon, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pennington Splendor Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Pennington. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met sitplek, braaigeriewe en 'n gedeelde plonspoel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Pennington Beach ongeveer 650 m weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Minerva Avenue, Penningon, 4184, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Minerva Avenue, Penningon, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang