LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pennington4u | LekkeSlaap
+23

Pennington4u

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Pennington4u
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronald L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L

Perfekte verblyf vir 'n gesin. Pennington is 'n baie rustige dorpie op die Suidkus en verblyf pas by dit.

Pennington is 'n baie rustige dorpie op die Suidkus en Pennington4u se verblyf pas by dit. Carine en Johan het ons baie welkom laat voel.

Hannes M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye ontvangs en vertrek, lekker, rustig en stil agter veiligheidshekke en alarmsisteem.

Pennington4u is 'n heerlike kuier huis met als wat jy nodig het om in te bly as die weer nie toelaat om buite te wees nie. Huis is veilig en alarmsisteem laat mens voel dat jy veilig is en indien buite, is jou bagasie en persoonlike besittings nog steeds veilig. Gasvrye en vriendelike ontvangs en diens elke dag van verblyf. Dit was regtig heerlik om daar te kon bly. Is net bietjie ver van die see af, maar in 'n rustige en stil omgewing uit die gejaag en rumoer van vakansiegangers. Baie dankie vir alles, ons het dit verskriklik geniet en lekker gekuier en vakansie gehou. Sal vir seker in die toekoms weer daar gaan bly.

Yolanda A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pennington4u is 'n wonderlike plek om te gaan. Dit is skoon, veilig, baie spasie, rustig, privaat en wonderlik. Carine en haar man is vreeslik vriendelik! Die braai-area is groot en genoeg koelte. Ons het lekker gerus en daar was meer as genoeg spasie vir ons honde buite. Dit was so rustig, niemand of geen motors het ons gepla nie. Dankie vir alles en die lekker verblyf, ons sal graag weer daarheen gaan.

Andre R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker gewees nie.

Ek het herhaaldelik bly vra of ons alleen op die eiendom bly en ek was verseker dat daar geen ander mense daar bly nie. Ons vinnig agtergekom dat dit 'n gastehuis is en ons sou nooit vir so iets gegaan het nie. Die eienaars bly op dieselfde perseel. Braaier is in 'n toestand en ek moes maar my eie rooster gaan koop. Groot TV's in elke slaapkamer, maar 'n vrek ou klein boks-TV in die leefarea. Ek het gevra of hulle nie een van die kamers se TV's daar kon sit nie en daar was gesê dat hulle nie die tyd daarvoor het nie.

Mitchell R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mitchell R
Gesin met klein kinders

Stay was unpleasant with owners absolutely unfriendly and rude. Will never recommend anyone to stay there.

Unauthorized access to the property. No privacy as owners used interleading doors to the guest house. Main fridge not operational. Fridge was leaking and owners placed a dirty towel under it to absorb water leaks. Lots of food got spoilt as a result of this. Ceiling fans were inadequate and air-cons are desperately needed in the rooms. Lounge sleeper couch had ants on it. All bed linen smelt old and moist and was not washed for weeks/months. Toilet in the bedroom was leaking which gave a strong smell of urine. Had no lights for 2 days and owners do not have a back generator. No signs of any ongoing maintenance or constant up keeping of the premises. Owners were rude and abrupt and I will never go back there ever again. Will not recommend this to anyone.

Pennington4u's terugvoer

We regret the guests did not enjoy their stay. The fridge is in working order and only leaks if it is not closed properly, therefore the clean, although stained towel. Food may have gotten spoiled since the area had a 24 hour Eskom outage. The clients chatted friendlily with us all along, we were never rude or unfriendly towards them, until the amounts were deducted from the deposit due to damages, then they became sarcastic and rude. The house was cleaned every second day and all linen is washed before new clients arrive, while maintenance gets done on a regular basis.

Pennington4u
Senamile S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senamile S
Saam met vriende

Pennington 4u is a great place, with great surroundings.

We had an amazing time, the place is amazing and I would definitely recommend it.

Lukas & Alida N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas & Alida N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 5-ster-huis weg van jou eie woning af.

Baie vriendelike ontvangs en verblyf. Professioneel, skoon en netjies. Area stil, aangenaam en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Daan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon woning en omgewing.

Carine en Johan was baie vriendelik en behulpsaam en het jou van begin laat tuis voel. Groot, ruim woning en baie skoon en netjies, was net een groot plesier om daar te kon kuier.

Pennington4u's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Dis nooit moeilik om aangename gaste met die nodige liefde en respek te behandel nie. Julle is enige tyd as vriende hier welkom.
As gaste was julle aangenaam, netjies en baie vriendelik, dankie.

Pennington4u
Gus C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus C
Gesin met tieners

Wat 'n super fantastiese blyplek, so gemaklik, skoon, gerieflik, en die pragtigste gasvrou en gasheer.

Ons was verstom om te sien hoe groot, ruim en goed toegerus alles was. Pragtige eienaars en gasvry, behulpsaam, liefde in hulle harte vir mense. Ons het lekker gerus en gekuier en gevoel asof ons by die huis is, waarlik 'n opsie vir ons volgende verblyf. Absoluut 100% die geld en tyd werd.

Berantha V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berantha V
Enkelreisiger

Fantasties.

Uitstekende plek, lekker gekuier en sal dit beslis vir almal aanbeveel, dankie vir alles.

Pinky Z - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinky Z
Gesin met klein kinders

That was an excellent out yet so short.

That was a very good place kids enjoyed themselves as for the location not mention the early morning walks along the beach in such a quiet and lovely area. I would strongly recommend for other families to experience that lovely stay.

Joane T - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane T
Gesin met klein kinders

Perfek!

Ons het so lekker gebly, als wat mens nodig het! Kamers ruim,lekker grasperk buite vir kinders. Dit was heerlik.

Marius K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Lekker.

Dit is 'n baie gerieflike, oop huis wat die indruk van lig en ruimte gee en ons was dol daaroor. Die vier badkamers is 'n pluspunt. Ons het heerlik vakansie gehou. Carine was hulpvaardig en die gereelde skoonmaak van die huis is 'n groot bederf. Die omgewing is stil en rustig en die strand ook - ons het nooit die gevoel gekry dat die strand oorvol is nie. Werklik 'n fantastiese vakansie.

Ann P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann P
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies.

Dit was 'n heerlike vakansie en die verblyf is pragtig en die mense vriendelik en behulpsaam.

Tanya N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

I totally enjoyed my stay, it's peaceful. My birthday weekend was amazing. Carin and Johan will be seeing more of me. Keep it up!

Kers H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kers H
Saam met vriende

Ons het lekker gebly. Heerlik gebly!

Pragtig en lekker en Carine en Johan is gasvry en ingestel op jou gemak en veiligheid, skoon en netjies en alles wat jy nodig mag kry, dis hoog aan te beveel.

Brian V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Enkelreisiger

Ek was 100% tevrede!

Johan en Carine is uitstekende gashere, ek sal hulle definitief weer gebruik.

Pieter D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons het dit geniet. Gasvry en behulpsaam. Sal weer daar oorbly indien ons in die omtrek is. Die huis is ook baie skoon en alles wat ons nodig gekry het was daar. Wel gedaan Carine en Johan.

Carolina H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie netjies en was verskriklik lekker gewees.

Tony G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIC!

Our stay at Pennington4u was wonderful - we definitely will be going back there.

Elmarie K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Saam met vriende

Alles was eksie-perfeksie!

Die 4 slaapkamers, 4 badkamers en 5 TV's verseker dat almal kon ontspan en heerlik vakansie kon hou. Ons moes egter orals heen ry met die motor, want dit is ongelukkig ver van die see en oorkant die hoofpad. Daar is egter soortgelyke huise beskikbaar teen dieselfde prys teen die see, veral by Kelso strand, wat lekkerder sou wees. Pennington is heerlik omdat daar heelwat toegangspaadjies is na die lang strand en selfs op die besigste dae kry mens 'n private plekkie om te swem en te ontspan. Ons was naby Oribi Gorge, het geskubaduik vanaf Scottburgh, bergfiets gery op die roetes by Rocky Bay/ Umdoni en elke aand op 'n ander plek skemerkelkies gedrink.

Laurence B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede, lekker gebly.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by Pennington4u.

Chane F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en awesome uitsig oor die see!

Verseker sal ons terug keer, die omgewing is baie rustig en skoon, mense baie vriendelik en aangenaam.

Thando M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Saam met vriende

The place is good.

We enjoyed our stay. The house was perfect as was everything in it. But I would not recommend them to people who like to play their music while on holiday, due to the neighbour on the left being a nightmare to live ... he would shout at us for making noises, during the day!

Niel B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B
Gesin met tieners

Very safe and affordable accomodation suitable for a small to medium size family.

Affordable and enjoyable location. Very clean and safe and worthwhile recommending to friends and family. Would definitely consider returning. Thank you.

Michelle C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis!

Carine en Johan was baie behulpsaam en gereed om te help met enigiets. Hulle kon ook aanbevelings maak oor die area en plekke om te besoek. Die huis is goed ingerig en baie gerieflik. Ons, wat as familie gegaan het, kon steeds privaat funksioneer.

Linda T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Saam met vriende

'n Aangename ondervinding. 'n Skoon huis met alles wat 'n mens benodig.

Sal dit beslis aanbeveel - waarde vir geld!

Danie B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Clean, friendly and what we expected

The venue was prepared for us as we'd asked, and our stay was very comfortable.

Louise D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Lovely stay apart from a ...

Leaking roof that needs to be repaired - or the front door needs an awning over it. During our stay, very heavy rain poured through the door, so we had to move furniture and rugs away from it, and put towels down. However, Karen was extremely helpful.

Cora V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon, rustig en ons was aangenaam verras.

Ek sal verseker weer daar gaan bly. Omdat 'n mens jou eie badkamer, TV en yskas het, maak dit dit soveel lekkerder. Ons sal verseker weer daar kom bly as ons weer Pennington of see toe sal gaan. Hou so aan.

Lizelle L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle L
Gesin met tieners

Heerlik. Rustig.

Dit was heerlik, rustig en skoon, en daar was meer as genoeg spasie. Ons sal dit definitief aanbeveel vir groot of klein groepe.

Melissa S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met vriende

Cosy, comfy and close to the beach!

We wanted a place to stay for the Sani2C cycle race and we found Pennington4u. We were very surprised at how cheap and affordable it was to stay there. The rooms are spacious and it is in a perfect location - close to everything!

Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YTdkMjIwLTllYjctNDk4ZC04NmQ1LWZiYzQxMjk3ZWZlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 60 Barracouta Bend Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.369448 30.702254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!