Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennygum Country Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Pierre and Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Pennygum Country Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Yvonne C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we needed.

My husband was on business in the area, a nice little cottage for me to relax in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B
Saam met vriende

Geen kommunikasie vanaf die eienaars nie.

Ons het die aand laat by die Pennygum Cottages aangekom. Die inkloktyd is 19:00. Ons het vooraf gereël met Pierre dat ons later eers daar sal kan arriveer en daar was vir ons gesê ons moet net bel as ons daar kom. Ons het om en by 18:30 by die hek gestop, en gebel en geen van ons oproepe was geantwoord nie. Ons het omgery na 'n hek wat oopgestaan het en het gaan klop aan gaste wat reeds daar ingeboek is om vir ons te wys waarheen ons kan gaan. Die huis se deur wat ons geboek het het net oopgestaan. Ons het geen kommunikasie vanaf die eienaars gekry voor of na ons verblyf geboek was nie. Behalwe vir dit, was ons verblyf baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, owners give excellent service and farm stay at its best!

Highly recommended! Owners are friendly and helpful! Lovely cottage with feeling of love and care. Everything needed and more. Feels like a farm stay, friendly dogs, braai facilities, good WiFi. Africa Rooftop Tours picked us up at the gate for a splendid 4x4 tour in Lesotho up Sani Pass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Dear Ben,
It was wonderful meeting you and we look forward to your return.
Safe travels,
Pierre and Jaci

Pennygum Country Cottages
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P

Comfortable stay in beautiful surroundings.

We had a very comfortable overnight, beautiful environment, staff member was friendly and helpful. Would have been nice to be welcomed by the owner but we believe they were still moving in having just taken over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion O
Gesin met klein kinders

Comfy and sweet.

We had the most magnificent holiday enjoying the orchards and surrounding sites and activities. Our cottage was small, warm and comfortable. The only thing that was a minor frustration is the one bathroom door that knocks into the bedroom door, but the kids didn't mind and it wasn't a major issue. The views were spectacular and watching the sunset behind the mountains was just breathtaking! Amazing restaurants about 2 to 5 kilometers away in either direction and horse-riding just up the road, too. Plenty for the kids to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Thank you Marion,

I agree, it is a nuisance. We are looking for creative ways to address the issue.
Any suggestions would be appreciated.
Great meeting you chaps. Looking forward to hosting you again.

Regards,
Pierre

Pennygum Country Cottages
Himy D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Himy D
Gesin met tieners

Baie netjies, baie stil. Dankie.

Sal weer daar wil slaap. Sal ander ook aanbeveel. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Skoon netjies, gesellig, mooi uitsig en goeie diens.

Dit was 'n baie aangename ondervinding. Ons was 'n groot groep en het baie welkom gevoel. Die uitsig is asemrowend en diens was van die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nobukhosi N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobukhosi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

Oh my God We had an amazing time here. Thanks to Paul and Sarah for their hospitality. Nice place, beautiful views. Will definitely go back there again. We enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Dear Nobukhosi,

We are delighted you enjoyed your stay and loved having you. You are so enthusiastic about everything - a real pleasure.

Looking forward to seeing you return.

Best wishes,
Sarah

Pennygum Country Cottages
Angela V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angela V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld met die verblyfplek, maar omgewing en uitsig was baie mooi.

Toe ons daar instap het dit nie netjies gelyk nie. Die mat was vuil en gebrand en die bed was stukkend. Buitekant was nie veilig nie, want daar was geen sekuriteitsligte nie, ook nêrens ander ligte nie. Was elke aand stikdonker. Daar was ook geen heining vir die honde nie. Dit sê troeteldiervriendelik, maar hoekom moet mens betaal? Dit moet mos eintlik ingesluit wees by die bedrag wat jy betaal. Ander het ook gekla toe hulle een hond bring. Ek het nooit so 'n probleem met vorige besprekings gehad nie. Ons sal in die vervolg baie versigtig moet wees met bespreking. Ek was eintlik skaam toe my skoondogter en seun my daarvan vertel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Good day,

Sorry, you were disappointed. We do not have lights everywhere as most people like the dark and dogs are supposed to be on leads and under your control at all times. You did not mention anything to my staff about your concerns or even contact me so it is very difficult to help guests when we are not informed of any problems
.
Kind regards
Sarah

Pennygum Country Cottages
Philippus O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus O
Saam met vriende

Verblyf was baie lekker.

Ligging baie goed en uitsig is mooi. Groot huis is gerieflik, maar kort tog 'n bietjie onderhoud. Huis is volledig toegerus met slaapgeriewe en eetgerei, maar eetgerei is oud en kan dalk nou vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met vriende

Baie lekker.

Netjies en skoon, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Thanks so much for your review. So glad you enjoyed it. We hope to see you again sometime.
Kind regards Sarah

Pennygum Country Cottages
André M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
André M

Definitief verblyf om te vermy.

Die plek is verwaarloos. Sekuriteistshek, deur en vensterknippe stukkend. Daar was geen braaiplek soos in die advertensie aangedui is nie. Die een bed se matras was slegs 'n duim dik materiaalopstopsel. Die mat voor die kaggel is vol brandmerke. Vuurmaakhout was beskikbaar teen buitensporige prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ondervinding van die plek was nie 'n tuiskom-gevoel nie.

Met aankoms by Pennygum Country Cottages het ons gasvryheid verwag, maar is net ontvang met 'n sleutel. Die persoon wat tuinmaak het blare rondom ons skoon gemaak, maar nooit by ons nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean, friendly.

The hospitality of Paul and Sarah was fantastic. The cottage was clean and comfortable. There is a heater and electric blanket on the bed for the chilly nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Good day,
Many thanks for the great review. It was a pleasure hosting you. We look forward to welcoming you again.

Pennygum Country Cottages
Rudolph V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi uitsig, rustig in die natuur, maar naby alles!

Dit was 'n aangename ervaring mooi uitsig op die Drakensberge, gerieflike huisie met alles wat jy nodig het! Dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons sal weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Good day,
Thank you for the review. It was a pleasure having you stay at our place. We look forward to another visit from you.

Pennygum Country Cottages
Renee P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renee P
Gesin met tieners

Pleasant enough.

I thought that R1700 for two nights was a little steep considering the bed in the lounge of the African Dream cottage is a futon bed which was so hard it felt like you were sleeping on a cement floor! The mattress was so thin you could feel the slates underneath. A new sleeper couch in the lounge would be a better option.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A
Gesin met tieners

Baie mooi omgewing.

Die kothuis was baie gerieflik en in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pennygum Country Cottages se terugvoer

Hi Elmarie,
Thank you for the review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Sarah and Paul.

Pennygum Country Cottages
Dennis G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

The welcome by John and Sarah was great and we enjoyed the stay at Pennygum. The facilities are great and well maintained. We enjoyed the visit and will be returning in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Even B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Afdak vir gaste se voertuie sal aanbeveel word. Skoonmaakdienste sluit die was van skottelgoed uit, dit moet vooraf gesê word en nie eers by aankoms nie. Hout vir kaggel kan vir die eerste aand se kaggelvuur verskaf word. Die prys van R50 per krat is buitensporig duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, stil, rustig en baie privaat.

Dankie vir die geleentheid om ietsie nuuts of anders te probeer in die Underberg omgewing. Was meeste van die tyd uit, maar het die akkommodasie geniet. Het wel eienaar probeer kontak, maar geen antwoord en landlyn bestaan nie meer nie. Sou verkies het om self met eienaar kontak te gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herbert K
Gesin met tieners

Gerieflik met vriendelike en behulpsame diens.

Ongelukkig is die verblyf nie vir 5 volwassenes nie, maar eerder vir 4 met 'n klein kind en dit kom nie duidelik uit tydens die bespreking nie. Daar was 'n probleem met die dreinering van afvoerpype, maar dit is binne 'n paar uur regestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, maar die weer was koud en nat. Die kaggelvuur het die chalet heerlik warm gemaak.

Die eienaars was nie daar nie, maar die persoon wat vir hulle ingestaan het was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik rustig.

Dit was regtig baie lekker. Ek sal miskien net voorstel hulle opdateer die breekware en een van die banke was maar ongemaklik, maar verder was dit regtig heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer.

Ontvangs soos ek in my lewe nog nie gehad het nie! Paul en Sarah meng gemaklik met gaste en deel graag inligting omtrent die omgewing. Die kothuis was volledig toegerus en genoeg komberse om die koue uit te hou! Dit is 'n pragtige omgewing en maklik bereikbaar en naby genoeg aan eetplekkies vir die dae wat self kosmaak nie op die spyskaart is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sarah and John are lovely, warm and friendly hosts.

Very relaxing and comfortable. Beautiful view of the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik!

Die plekkie is baie goed ingerig en op so 'n goeie plek geleë. Ek sal definitief die plek vir almal aan beveel. Dis baie goed ingerig, netjies en daar is sommer 'n warm atmosfeer vandat jy daar stop tot jy weer ry. Die verwelkoming was so warm en vriendelik dit voel werklik of jy by ou vriende of familie tuis gaan. Die uitsig op die berge en die rustigheid maak ook definitief 'n verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumitra G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sumitra G
Gesin met klein kinders

Relaxed getaway.

Our stay at Pennygum was lovely, very relaxed. It was great to get out of the city. We arrived at night and when we woke up there was this most amazing view of the mountains, it was just beautiful. The days were warm and the nights were freezing! There's a lovely fireplace in the lounge, but the rest of the house is very cold. There were several hot water bottles that were just magic! Paul and Sarah were amazing hosts, very friendly and helpful. They made us feel so comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging, netjiese kothuis en vriendelike ontvangs.

Baie mooi en netjies, vriendelike ontvangs. My enigste kritiek is dat teen R900 per nag verwag mens darem dubbellaag toiletpapier asook koffie, Cremora en suiker vir die oggend. Ons het net vir een nag oorgebly en ons het dus nie al daardie items saamgebring nie. Ons moes die dag sonder koffie aandurf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Green G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Green G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sarah by Pennygum is baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Die kamers was netjies, die kombuis skoon en die ligging was goed. Dis naby aan Underberg en is in 'n baie mooi area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T
Saam met vriende

Home away from home.

Owner super friendly and accommodating. House reasonably priced and comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Gesin met tieners

Beautiful setting, lovely accommodations, inviting hosts

Hosts were friendly and helpful. Accommodation was clean, well-stocked and inviting. Setting was beautiful, with wonderful views of the mountains. Very convenient to activities in the southern Drakensberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, hartlike ontvangs!

Ons het die kuier baie geniet in asemrowende natuurskoon met 'n dagbesoek aan die Sani.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met vriende

Pragtige omgewing en uiters vriendelik gashere.

Sal definitief weer daar besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens sal ver soek vir 'n vriendeliker ontvangs as hier.

Kombuis is klein, maar gerieflik ingerig. Hou van die radio in die slaapkamer. Lekker driehoekbad om in te ontspan met 'n glasie wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M
Saam met vriende

Wonderful relaxing weekend amongst nature and homely surroundings

I was proud to take an exchange student from Sweden to experience Underberg - a majestic and magical part of our wonderful country, where the colours and scenery adjust with every moment of the day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Gesin met klein kinders

Die eienaars is super cool mense, dit was so lekker!

Kan die verblyf enige tyd aanbeveel. Die area bied baie en die atmosfeer is tipies "old English" . Waarde vir geld, 10/10 voorwaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting and surroundings

A warm, cosy house with breath-taking views. Paul and Sera are truly inviting and very friendly. Will definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great , lovely location, thatched cottages - thought cleanliness was a problem.

Set in a lovely location and thatch is always fun and lends to the African experience. The owners are lovely, welcoming, warm people. We did book very last minute and were not really prepared for self catering. There was coffee and sugar but no milk or creamer. I do believe that more effort could be made with cleaning. The shower especially needs a really good scrub! Mattress and pillows were uncomfortable. Otherwise, great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne H - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Saam met vriende

Excellent

Really enjoyed the weekend away our company went on, for team-building.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny-laan, Drakensberg Tuinpad., Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb569d88c1f9ccb54ea9b64c669beb5c131e69067121db9aacb16affe6d23dde31257d35f728af14c1963c66507f659b474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Penny Lane Drakensberg Gardens Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.761583308244 29.455676078796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem