Muizenberg Akkommodasie by Penrose Cottage | LekkeSlaap
+8

Penrose Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boyes-rylaan 166, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penrose Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Muizenberg in Valsbaai.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstofie, broodrooster, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing: swem, branderplankry, vlieërbranderry, kajakvaart, fietsry, visvang, voetslaan en gholf.

Slaapplek

’n Bespreking by Penrose Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Penrose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Boyes-rylaan 166, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boyes-rylaan 166, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNGQyMWI1LThmOWUtNDc3MC04MWI1LWQ0NDNjZjAyZmVkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 166 Boyes Drive Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.105728 18.4655637
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za