Hartenbos Akkommodasie by Pens en Pootjies | LekkeSlaap
+20

Pens en Pootjies

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Onderbos- en Kamassiestraat, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R549 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pens en Pootjies is in Hartenbos, Mosselbaai geleë, en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin of groep vriende op soek na ’n rustige wegbreek. Die eenhede is lekker naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Daar is ’n gholfbaan slegs ’n paar meter weg en dit bied maklike toegang tot die N2.

Die verblyf bied 2 aparte woonstelle. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor ’n koningingrootte-bed en dubbelslaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die dubbelslaapbank bied gemaklike sitplek en daar is ’n TV met volledige DStv.

Gaste het toegang tot veilige, onderdak parkeerplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pens en Pootjies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Onderbos- en Kamassiestraat, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pens en Pootjies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R549
per nag (plek vir 4)
Vanaf R549
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Onderbos- en Kamassiestraat, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeUzCMUMnikzAL1adwAaqCtuoTmcMFeRaHQpp6kFVu8IBsmBxOt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R549  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Corner of Onderbos Street and Kamassie Street Hartenbos 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.124303712547 22.107710384061
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za