- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellbusk-singel 23, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 180 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord.
Die akkommodasie beskik oor 10 elegant versierde en suite-kamers met lugversorging. Al die kamers het haardroërs, perkaallinne, luukse handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lessenaar, TV met DStv en WiFi.
Daar is 'n swembad en heerlike etes en 'n volle Engelse-ontbyt is beskikbaar. Die gastehuis bied konferensie-, trou- en funksie-venues, sowel as 'n tuin.
Die geriewe is gerieflik geleë, aan die oostelike rand van Bellville en dit bied manjifieke uitsigte van die Boland se berge. Die gastehuis is naby alle groot hoofweë wat Kaapstad, Paarl, Stellenbosch, Somerset-Wes en die sakekern verbind.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bellbusk-singel 23, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Pension Marianna Guest house het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellbusk-singel 23, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom