Penthouse Perfection
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Chartwell Drive, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Penthouse Perfection is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Umhlanga. Dit spog met lieflike uitsigte oor die Indiese Oseaan en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus.
Dié dakwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort-oor-bad in die tweede badkamer.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n ieflike onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n Weber-braai. Daar is 2 gratis, veilige parkeerplekke op die perseel. Die verblyf is net 'n entjie se stap vanaf die hoofstrande en die Whale Bone Pier en Promenade.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Chartwell Drive, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Chartwell Drive, Umhlanga, 4019, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang