Pentzhaven Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wynroete en die Weskus.

Die gastehuis is smaakvol ingerig met natuurlike Bushcraft-houtmeubels en ’n en suite-gesinskamer, 'n dubbelkamer met ’n en suite-badkamer en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk en privaat badkamers. Al die kamers word skoongemaak en is ingerig met LED-TV's satelliet-kanale. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n bewaarkissie, verwarming en verkoeling. Veilige parkeerplek word op die perseel agter veiligheidshekke voorsien. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Verdere dienste wat verskaf word sluit in: wasgoeddienste, e-pos en die reël van vervoer na en van die lughawe, motorhuur en toere na Kaapstad en van die Wes-Kaap. Aandetes, piekniekmandjies en braaivleis volgens 'n tema word op versoek verskaf. 'n Braaiplek is beskikbaar vir jou gebruik. Ontbyt is ons spesialiteit en sluit vars vrugteslaai, vrugtesap, koffie, tee, ontbytgraan, plaaseiers op bestelling, spek, wors, sampioene, vars brood, broodrolletjies, konfyte, kaas, ens. in.

Pentzhaven Guest House is minder as 20 min van Kaapstad se middestad af en net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af. Blouberg, met sy wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland, is net 2 km van die gastehuis af. Die gastehuis is ook gerieflik na aan Paarden Eiland, Montague Gardens, Killarney Gardens, Atlantis en Milnerton. Doendinge in die omgewing: vlieërbranderry, voëlkyk, gholf, inkopies, vleiland en natuurreservate. Restaurante, kroeë en filmteaters is ook baie na aan die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pentzhaven Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za