Hermanus Akkommodasie by Pepper Berry Place | LekkeSlaap
+33
+33

Pepper Berry Place

Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Pepper Berry Place is in Hermanus geleë, 'n bekende vakansiedorp aan die suidkus van die Weskaap. Dit is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk geleenthede op land en op see. Die natuurskoon, matige klimaat, doendinge, blomryk omgewing en onmiddellike nabyheid aan Kaapstad, maak Hermanus die ideal basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Pepper Berry Place bied 'n keuse van 'n eenslaapkamerselfsorg-eenheid of 'n eenslaapkamerbinnehof-suite. Die binnehof-suite beskik oor 'n luukse en suite-kamer met 'n privaat ingang en binnehof. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Maaltye is nie ingesluit nie. Dit is ongelukkig nie vir kinders geskik nie.

Die verblyf by Pepper Berry Place is haarfyn beplan vir gaste se welstand en privaatheid. Die luukse selfsorgkothuis het moderne toebehore en verskeie afwerkings om die verblyf so gerieflik moontlik vir gaste te maak. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir gaste se voertuig agter 'n hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Pepper Berry Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oosstraat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Berry Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJUS8YKKkxUD2ju0k0mYBED4t5uxdpkA70kdCxc9G2P6WNHaVyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 East Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.425685 19.229744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za