LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pepper Tree | LekkeSlaap
+47

Pepper Tree

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 R493 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pepper Tree Cottage is in die rustige voorstad van Dan Pienaar in Bloemfontein naby al die groot skole, hospitale, inkopiesentrums en sportstadions.

Pepper Tree Cottage het 2 bekoorlike, volledig gemeubileerde eenhede in 'n Franse styl. Die Cottage het 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens in die leefkamer en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Pepper Tree Room is stylvol versier met beton-, kristal- en sinkplaatafwerkings en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort.

Elke eenheid is ruim en volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, TV met DStv en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Die eiendom is veilig en elektries omhein en het ook veilige onderdak-parkeerplek.

Bloemfontein is die Vrystaat se kommersiële hoofstad en een van die 3 hoofstede in Suid-Afrika. Dit staan ook as die Rosestad bekend en die jaarlikse roosfees word hier gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Pepper Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Pepper Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R580
Vanaf R493
per nag (vir 2 persone)
was R580
Vanaf R493
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNjJlOTQxLTA3MTktNGU3OC05MTA0LTRiYzZkNTllNjkzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580, nou Vanaf R493  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!