Beaufort-Wes Akkommodasie by Pepper Tree Cottage | LekkeSlaap
+12

Pepper Tree Cottage

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pepper Tree Cottage is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en stapafstand van uitstekende restaurante.

Ons bied verblyf in 'n twee- en drieslaapkamerkothuis. Die tweeslaapkamer-eenheid het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste kan braai op die lieflike patio. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die drieslaapkamer-eenheid het 1 kamer met 'n dubbelbed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n sitkamer, kombuisie en 'n ruim stoep met 'n braai-area.

Goedgemanierde troeteldiere is welkom.

Beaufort-Wes is die grootste drop in die Groot-Karoo en daar word dikwels na dié dorp verwys as die hart van die Karoo. Hier kan jy geïnspireer word deur die lieflike sons-opkoms en -ondergange oor die beeldskone, rou Karoo-landskap. Die dorp het 'n tipiese plattelandse landskap en 'n wandeling deur die dorp is die ideale manier om die ontspanne atmosfeer en historiese omgewing te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 81 resensies vir Pepper Tree Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MGQ2MmY1LTFjNzktNDQ0Ni1hZjAwLWUzNDI5YzBkMzJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 81 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-14:00 09:00 -32.345936791406 22.580444812775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za