LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pepper Tree Self Catering | LekkeSlaap
+22

Pepper Tree Self Catering

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Rheede-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pepper Tree Self Catering is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat elk hul eie privaat ingang, badkamer en selfsorggeriewe het. Die kombuise het elk 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek, asook 'n TV met sekere DStv-kanale in elke eenheid en gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Pepper Tree Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Baron van Rheede-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Tree Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Rheede-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf99661d22b023d59412aa56888bc28e2f680d5fa4a398107170bf497c80b7d7f35505cebf8fe7449b761a6a9118991a6b68c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Baron van Rheede Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.574665159873 22.203344961234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!